Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 
KINDERS


Lys volgens:       

Akkerpret Pakket (3 DVD's + 1 CD)

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 1 God is liefde, DVD 2 God is almagtig, DVD 3 God is goed en die CD God is liefde, almagtig en goed wat jy gratis by kry.
[Produkinligting...]

R329.95 (14 % BTW ingesluit)




Allawęreld & loflaaties II – Jan de Wet en die Laaties

Die CD bestaan uit 47 snitte.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Carika in Kinderland 2 – Carika Keuzenkamp

Daar is 23 snitte op die CD.
[Produkinligting...]

R87.55 (14 % BTW ingesluit)




Carika in Kinderland 3 – Carika Keuzenkamp

Daar is 24 snitte op die CD.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Carika in Kinderland 4 – Carika Keuzenkamp

Daar is 24 snitte op die CD.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Carika in Kinderland – Carika Keuzenkamp

Daar is 22 snitte op die CD.
[Produkinligting...]

R87.55 (14 % BTW ingesluit)




Die helde van God - CDRom

Die 23 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




e-Puzzle

Legkaarte vir jong kinders om op ‘n prettige manier met Bybeldele en Bybelkarakters kennis te maak op 3 moeilikheidsvlakke. ● 4 tot 9 stukke. ● 12 tot 28 stukke. ● 30 en meer stukke. Hierdie e-Puzzle bevorder Bybelkennis, taal- en leesvaardigheid, rekenaarvaardigheid en is ‘n praktiese manier om kinders vir lang tye kreatief en sinvol besig te hou.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Ek is bly - Melanie & Simeon

Die CD bestaan uit 25 snitte.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




God is Groot

Hierdie CD bevat 15 snitte.
[Produkinligting...]

R75.95 (14 % BTW ingesluit)




God is groot - Soekie & die radikids

Die CD bestaan 15 snitte.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Interaktiewe CD-ROM-reeks: My eie Bybel-CD (Stel van 4)

Elkeen van hierdie CD’s bevat 'n aantal stories wat met kleurvolle prentjies en teks uitgebeeld word - dis sodat die kind die storie kan sien en hoor. Aan die einde van elke storie is daar lekker interaktiewe speletjies wat die kykertjie uitdaag om deel te neem terwyl hy of sy aspekte van die storie aanleer en geniet.

NORMALE PRYS: R499.80 (BTW ingesluit). Maak gebruik van hierdie spesiale aanbod en jy bespaar R100.00!
[Produkinligting...]

R399.80 (14 % BTW ingesluit)




Jesus Is Die Beste - Jan de Wet

Jan de Wet is terug met 'n splinternuwe Loflaaitjie album! Pret nuwe wysies uit die pen van die geliefde Oom Jan gaan die voete aan die dans kry terwyl die woorde die harte bemoedig. Hierdie is defnitief 'n album vir elke kleinding se musiekversameling!
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Jesus koning van die węreld (CDRom - Interaktief)

Die 22 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Kinderlof

Dit bestaan uit 2 CD’s en altesaam 68 gunsteling geestelike liedjies vir kinders.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Lofkleuter nog Bybelstories en -liedjies - Jan de Wet

Bybelverhale en –liedjies spesiaal vir ’n lofkleuter geskryf Lofkleuter nog Bybelstories en -liedjies
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Loflaaitjies 3 en In Aanbidding – Jan de Wet en die Loflaaities

Die CD bestaan uit 38 snitte.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Lofliedjies 2 – Jan de Wet en die lofkleuters

Dit bestaan uit 1 CD’s en altesaam 70 liedjies spesiaal vir kinders.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Moses en die beloofde land - CDROM

Die 27 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Saamsingliedjies uit Akkerpret in Bybelpark

Hierdie CD bevat 27 liedjies: 8 Liedjies uit elk van die 3 DVD’s: God is liefde, God is almagtig en God is goed.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Van Paradys tot Babel - CDROM

Die 19 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Vriende van God - CDROM

Die 25 stories word in kleurvolle prentjies uitgebeeld en word saam met die teks wat op die skerm verskyn vertel sodat die kind die storie sien en hoor. Die teks en animasie is kleurvol en loop stadig genoeg dat kinders van drie jaar dit kan volg.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Resultate 1 - 22 van 22
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     UZ266
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English