|
|
BYBELSTUDIES
Hoe om God se wil te ken en te doen
Bybelstudies vir 12 weke om God se wil te ken en te volg en te weet wanneer God met jou praat.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
In Eddie Rasnake se twaalf weke lange interaktiewe Bybelstudie sal jy begin verstaan hoe hierdie relatief onbekende brief aan ’n gemeente wat nie meer bestaan nie een van die grootste openbarings van waarheid is wat God ooit aan die mens gemaak het.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Ons is geskep vir verhoudings. In hierdie Bybelstudie vir groepe verduidelik Rick Warren dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te hê. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees.
(Gebaseer op die DVD met 6 byeenkomste addisioneel beskikbaar teen R79.95)
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
‘n Bybelstudie oor die God van Abraham, Isak en Jakob, waarin God met jou persoonlik sal praat. Hy sal jou verander, jou lei en jou antwoord en Hy sal onmeetbare genesing bring in jou lewe. Vir groepe en individue.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Gaan saam op reis deur die boek Handelinge, en ontdek op die voetspoor van die vroeë kerk hoe God sy kerk – dit is óns – vandag nog in hierdie wêreld lei en gebruik.
[Produkinligting...]
R55.00
(14 % BTW ingesluit)
R50.00
(14 % BTW ingesluit)
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Aktuele vers-vir-vers-verduideliking van Paulus se brief aan die Romeine om sóos God se Woord prakties in ons daaglikse lewe toe te pas. Kursustoets is beskikbaar.
NORMALE PRYS: 109.95
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Agt groepstudies oor die huisgesin van God. Christene is deel van die geloofsgemeenskap van God.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
R55.00
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Tien karakterstudies vir groepe oor mense in die Bybel as basis vir 'n gesprek oor verhoudings.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Bybelstudies vir mense wat op die een of ander manier deur kanker geraak is of word. Ook leiding oor hoe om 'n kanker-ondersteuningsgroep te stig.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
‘n Bybelstudie met ʼn verskil! In die gids word gebruik gemaak van verskeie innoverende maniere om elke dag se studie ʼn besondere ervaring te maak. Die ontwerp help jou om gemaklik en gestruktureerd deur die materiaal te werk terwyl grafiese aanduidings jou deur elke dag se studie begelei. Daar is genoeg plek vir skryf, wat beteken dat alles in een enkele bundel bymekaar gehou word. Daaglikse opsommings sowel as die gebruik van boublokke en sketse help om die kernwaarhede maklik te onthou.
(CD ingesluit)
[Produkinligting...]
R120.00
(14 % BTW ingesluit)
Agt verhale en studies van doodgewone mans en vroue soos ons, wat deur die Gees aangeraak en op 'n buitengewone manier gebruik is.
[Produkinligting...]
R39.95
(14 % BTW ingesluit)
Tien groepstudies oor Romeine 12-16. Die hooftema van hierdie gedeeltes is dat ons uit genade gered word. Wie uit die genade van God leef, lewe 'n nuwe lewe.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Geroep vir ’n tyd soos die
’n Nege-week-studie oor die unieke boek Ester uit die pen van die gewilde Beth Moore. In elke studie is daar ’n boodskap wat elke vrou vir haar persoonlik kan toe-eien en wat haar verhouding met God sal laat verdiep.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Vir gebed is daar nie swart-en-wit reëls wat jy kan volg sodat jy die "perfekte" gebed bid nie. Nee, gebed begin allereers in jou hart, in jou liefde vir ons almagtige, genadige Skepper-God wat met jou in ’n verhouding wil staan. En wanneer hierdie grootste besef werklik tot jou deurgedring het, het jy reeds die eerste tree gegee na ware gebedsgemeenskap met die Vader.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Dit is op inisiatief van Die Kerkbode, koerant van die NG kerk, opgestel deur lidmate van ses kerke in hul persoonlike hoedanigheid.
[Produkinligting...]
R34.95
(14 % BTW ingesluit)
Wandel ‘n paar minute op ‘n slag deur die Bybel met Gesinskrag, ‘n Bybelstudie-dagboek gebaseer op die Walk Thru the Bible Ministries, wat gesinne bymekaarbring en laat saamgesels oor God en Christelike waardes wat werklik saak maak.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
In Gló God (Die Bybelstudie) gaan Beth Moore van die standpunt uit dat baie Christene in God glo, maar dat hulle God nie gló nie.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Die pad na hierdie doel is om te leer om innerlik stil en oop te word. Gereelde beoefening van stilte het immers groot waarde vir jou fisieke en psigiese gesondheid.
[Produkinligting...]
R64.95
(14 % BTW ingesluit)
Dat God se mense op ’n subtiele maar baie doelgerigte manier deur Satan verlei word en dan lelik uitrafel, is ’n storie so oud soos die tuin van Eden, en tog is ons elke keer verbaas wanneer dit gebeur. Daarom is dit noodsaaklik dat Christene herinner moet word dat ons vyand, die duiwel, steeds rondloop soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. En goeie Christene is juis sy gunstelingprooi. So skryf Beth Moore in hierdie Bybelstudie vir almal wat deur Satan versoek word, en vir almal wat Verleides in hierdie krisis wil bystaan.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Dat God se mense op ’n subtiele maar baie doelgerigte manier deur Satan verlei word en dan lelik uitrafel, is ’n storie so oud soos die tuin van Eden, en tog is ons elke keer verbaas wanneer dit gebeur. Daarom is dit noodsaaklik dat Christene herinner moet word dat ons vyand, die duiwel, steeds rondloop soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. En goeie Christene is juis sy gunstelingprooi. So skryf Beth Moore in hierdie Bybelstudie vir almal wat deur Satan versoek word, en vir almal wat Verleides in hierdie krisis wil bystaan.
[Produkinligting...]
R29.95
(14 % BTW ingesluit)
Die luukse topverkoper bied 'n gesaghebbende, toeganklike teksverklaring van die hele Bybel.
[Produkinligting...]
R299.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie studie gaan oor Romeine 12-16. In tien studies verduidelik die skrywer wat die reddende genade van die Here is en beteken.
[Produkinligting...]
R24.95
(14 % BTW ingesluit)
R9.95
(14 % BTW ingesluit)
Tien groepstudies oor die eindtyd en die wederkoms van Jesus na aanleiding van 1 Korintiërs.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Staan stil by 20 van Jesus se verhale sodat jy ook die dieper waarhede daaragter kan ontdek en jou eie maak.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R37.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|