Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 
KINDERS


Lys volgens:       

Akkerpret Pakket (3 DVD's + 1 CD)

Akkerpret in Bybelpark Pakket bestaan uit: DVD 1 God is liefde, DVD 2 God is almagtig, DVD 3 God is goed en die CD God is liefde, almagtig en goed wat jy gratis by kry.
[Produkinligting...]

R329.95 (14 % BTW ingesluit)




Akkerpret in Bybelpark - DVD 1 - God is liefde

Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakters is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Akkerpret in Bybelpark - DVD 2 - God is almagtig

Hier's die opvolg op die treffer Akkerpret in Bybelpark (DVD 1)! Soos met die eerste DVD het ons hier te doen met prettige poppeteater wat die jongspan help om God lief te hê. 'n Spannetjie pop-karakters vertolk die rolle in agt stories. Die stories het name soos "Bielie kom sy moses teë", "Frikkie en Frederik verdwyn", "Die vriendelike skelm" en "Die selfoontjie". Dit klink na episodes uit ’n kind se lewe, maar dit bevat belangrike sedelesse. 'n Boekie met toonkrul-lekker liedjies vergesel die DVD. Geskik vir kinders 3-8.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Akkerpret in Bybelpark - DVD 3 - God is goed

Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakters is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Laaste Avondmaal, Kruisiging en Opstanding van Jesus

Dit is een van dertien programme in die Grootste Helde en legends van die Bybel reek. Elke program bevat splinternuwe animasie, Simon en Grimmel en jou getroue gidse.
[Produkinligting...]

R120.00 (14 % BTW ingesluit)




Ek Stap Saam Met Jesus - Kiddi Beat

Die DVD bevat heerlike nuwe Afrikaanse kinderliedjies wat spesiaal vir kleuters en peuters geskryf is, pragtige Bybelverhale & interaktiewe deelname.
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Jona en die groot vis & Koning Saul

Jou kind gaan hom/haarself gate uit geniet met hierdie animasie-DVD. Kindlief sal sommer ook in die proses die verhaal van Jona en die groot vis leer, asook dié van Koning Saul.
[Produkinligting...]

R54.72 (14 % BTW ingesluit)




Kadot en die Profete - Helene Bester

Kadot is ‘n plaasdonkie met gevoelens. Net soos al ons kleuters en jong kinders sukkel hy om sy gevoelens te verstaan. Hy word bang, hartseer, opgewonde – en elke keer is Paul (Ivan Botha) of Helenè (Bester) daar om klein kykers te help om die emosies te verstaan. Paul gebruik die geleentheid om ‘n storie van ‘n profeet uit die Bybel te vertel.
[Produkinligting...]

R144.95 (14 % BTW ingesluit)




Lofliedjies 2 – Jan de Wet en die lofkleuters

Dit bestaan uit 1 DVD en altesaam 63 liedjies spesiaal vir kinders.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Lofliedjies 2 – Jan de Wet en die lofkleuters

Dit bestaan uit 1 DVD met 32 liedjies spesiaal vir kinders.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Maestro in Poppeland (Dubbel-DVD)

Inhoud: 36 uitkomsgerigte stories wat kinders se potensiaal ontwikkel. Die stories is tussen 6 en 9 minute lank en is ideaal om gebruik te word in gespreks- en klassituasies. Saam met die stories is daar meer as 40 saamsingliedjies.
[Produkinligting...]

R169.00 (14 % BTW ingesluit)




My eerste Bybel - Die verhaal van Noag se ark en Die skepping

Dit bestaan twee vollengte stories.
[Produkinligting...]

R152.95 (14 % BTW ingesluit)




Oom Karoolus en Lente se Jesus kinderliedjies

Dit bestaan uit ‘n DVD met 16 Keurspelle en altesaam 80 snitte en ‘n gratis CD met 24 snitte.
[Produkinligting...]

R127.95 (14 % BTW ingesluit)




Oppad - Sanet Schoeman

Ek Stap Saam met Jesus 2 - Oppad is 'n unieke kombinasie van Bybelverhale en gospelmusiek spesiaal geskep om by die kleuter en peuter se ontwikkelingsvlak te pas. Die DVD is perfek om jou te help om die evangelie op jou kind se vlak, in die huis bekend te stel. Dit kan ook met groot seën as deel van die gepaardgaande Kiddi Beat Gospel  kinderbedieningsprogram in kerke en skole gebruik te word.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Zet vol. 1

Wie kan nog Sondae middae se kyk-pret met Zet en die ander maltrap karakters uit die reeks onthou? Om nie eers van die indrukwekkende tekeninge wat die Bybelverhale vergesel het te praat nie! Zet is nou beskikbaar in 'n splinternuwe DVD baadjie. Volume 1 is propvol van die beste stories uit die gewilde TV reeks en gaan weereens oud en jonk vermaak.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Zet! Volume 2

Al jou gunsteling karakters uit die gewilde Zet TV-reeks is terug met manewales, kattekwaad en pret! Hierdie is die tweede DVD in die reeks en is weereens propvol stories, Bybelverhale en 'n les of twee te leer! Daar is ook 'n paar spesiale aktiwiteite en inkleurprente ingesluit om die jongklomp mee besig te hou.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Resultate 1 - 16 van 16
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     ZZYTH
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English