|
|
TIENERS
R80.00
(14 % BTW ingesluit)
God het seksualitiet as ’n kosbare geskenk gegee. As dit reg hanteer word kan seksualiteit die bron van baie vreugde en seën wees. Seksopvoeding gaan oor die vorming van jou kind se karakter en dra by tot ’n suksesvolle, gelukkige huwelik.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Op jou lewensreis sal daar ook highjackers wees. Hulle saboteer hierdie reis deur dinge te neem wat nie aan hulle behoort nie. Dinge soos jou onskuld, vertroue in mense en die lewe en die mooi van seks. In Lig op tieners en seksualiteit word daar openhartig en eerlik oor seks en alles wat daarmee saamgaan gepraat.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Sport is 'n voertuig wat die gemeente van hulp kan wees om die gemeente se identiteit en wat op die gemeente se hart is, meer effektief te kan uitvoer. 2010 gaan dus nie soseer oor sokker of die wêreldbeker nie, dit gaan oor die geleentheid wat sokker en die toernooi ons bied om deur die voertuig van sport met die evangelie by beide besoekers en ons plaaslike mense uit te kom.SASCOL(Suid-Afrikaanse Sport Koalisie) kies The Ultimate Goal (TUG) as bedieningsnaam vir die 2010 Wêreldsokkerbeker se meegaande sportbediening.
[Produkinligting...]
R50.00
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|