Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 
GELOOFSLEWE


Lys volgens:       

40 dae van doelgerigte liefde DVD - Rick Warren

Ons is geskep vir verhoudings In hierdie Bybelstudie DVD vir groepe verduidelik Rick Warren dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te hê. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees. (Addisionele Bybelstudieboek beskikbaar teen R49.95)
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Alles is vir God moontlik

'n Besondere getuienis oor bevryding.
[Produkinligting...]

R80.00 (14 % BTW ingesluit)




Bevry om te Leef

Bedoel vir persone en gesinne wat ly onder die uitwerking van alkohol- en dwelmmisbruik.
[Produkinligting...]

R100.00 (14 % BTW ingesluit)




Die Heilige Gees, jou vriend en helper

Elke mens vir wie die werk van die Heilige Gees erns is, sal baat vind by die DVD.
[Produkinligting...]

R80.00 (14 % BTW ingesluit)




Die krisis rondom 'n verslaafde

'n Hulpmiddel vir gesinslede en mense wat omgee.
[Produkinligting...]

R70.00 (14 % BTW ingesluit)




Gebind deur Satan … Bevry deur Jesus

Om kykers bewus te maak van die gevare van Satanisme. Beklemtoon die krisis rondom Satanisme.
[Produkinligting...]

R70.00 (14 % BTW ingesluit)




Gereedskap vir Geestelike Leierskap (Dubbel-DVD)

Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee.
[Produkinligting...]

R120.00 (14 % BTW ingesluit)




Geskep vir ‘n beter toekoms - Jim Cymbala

God het vir ons ’n beter toekoms in gedagte as die lewe wat ons nou ervaar. Dié boek sal jou lei na hierdie ryker en dieper lewe wat God vir jou beplan het.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Groeikrag 1

Agt temas vir besprekingsgroepe. 'n Kort insetsel om gesprek in groepe te stimuleer.
[Produkinligting...]

R100.00 (14 % BTW ingesluit)




Groeikrag 2

Agt temas vir besprekingsgroepe. Kort insetsels om gesprek in groepe te stimuleer.
[Produkinligting...]

R100.00 (14 % BTW ingesluit)




Groeikrag 3

Agt temas vir besprekingsgroepe. 'n Kort insetsels om gesprek in groepe te stimuleer.
[Produkinligting...]

R100.00 (14 % BTW ingesluit)




Hoe gemaak met die terugslae in die lewe? - Gary Kieswetter

’n Terugslag is om terug te gaan en slae te kry. Twyfel, ongeloof, onsekerheid en vrees kry weer ’n houvas op jou en gee jou pakslae. Dit is wanneer ’n onverwagte situasie of slegte tyding jou tref wat jou vooruitgang stuit. God gebruik dikwels ’n terugslag om jou weer vorentoe te skiet buite die bereik van jou verlede.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)





Jesus in die Markplein - Louis Malherbe

Ses boeiende temas op die CD. Ideaal om gesprek in groepe te stimuleer.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




Kruispad

Die verhaal bevat ’n boodskap van hoop. Dit waarsku die kyker ook gelyktydig teen ’n losbandige seksuele lewe.
[Produkinligting...]

R95.95 (14 % BTW ingesluit)




Lig op tieners en seksualiteit DVD

Op jou lewensreis sal daar ook highjackers wees. Hulle saboteer hierdie reis deur dinge te neem wat nie aan hulle behoort nie. Dinge soos jou onskuld, vertroue in mense en die lewe en die mooi van seks. In Lig op tieners en seksualiteit word daar openhartig en eerlik oor seks en alles wat daarmee saamgaan gepraat.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Lig uit Lig (met bonus Kers-CD) - Annalise Wiid

In haar eie uniek styl sing Annalise oor die dissipel Johannes wat gevangene is op die eiland Patmos. 'n Ou man ... hy dink terug oor die wonderdae van Jesus se lewe op aarde. En hy begin 'n brief skryf. Verfilm met spesiale vergunning by Centurion Teater.
SPESIALE AANBIEDING: Maak gebruik van ons spesiale aanbod en koop Annalise Wiid se nuwe DVD, Lig uit Lig saam met Skewe Snytjies brood. Teen slegs R199.95 kry jy die boek en bonus CD, asook die DVD en sy bonus CD.
[Produkinligting...]

R160.00 (14 % BTW ingesluit)




Mense wat leef met MIV

Ses verhale wat jou aangryp, getuienisse wat jou inspireer en lewens wat jou verryk.
[Produkinligting...]

R90.00 (14 % BTW ingesluit)




New Age! Ou leuen, nuwe bedrog

Die program dui op die gevare van die sogenaamde New Age-beweging.
[Produkinligting...]

R70.00 (14 % BTW ingesluit)




Nuwe Passie - Pierre Spies

Die lewe het al vir Blou Bul en Springbok held, Pierre Spies, met 'n paar treugslae stormgeloop. Pierre vertel in hierdie dinamiese DVD sy storie van hartseer, teenspoed en teleurstelling. Maar, ook van dissipline, getrouheid en volharding. Dis 'n skets van geestelike ontwaking en van hoe God se fenomenale plan met sy lewe vir Pierre weer treuggeruk het na die onwrikbare doel waarvoor hy geskape is.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Onbeskaamd CD en DVD - Stass

Met ONBESKAAMD word 'n CD en DVD met splinternuwe liedjies aan die Kerk gebied.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Oorwin slegte gewoontes

Op sy kenmerkende humoristiese en reguit manier praat Louis Malherbe voor 'n gehoor oor die slegte gewoontes in baie Christene se lewe. Met sy praktiese ingesteldheid en sy vinger op die Bybelteks wys hy veral hoe rook, drank en oorgewig in die krag van die Heilige Gees oorwin kan word.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag om te word (DVD 1 van 4) - Wie is God?

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag om te word (DVD 2 van 4) - Wie is ek?

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag om te word (DVD 3 van 4)- Alles is net genade

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag om te word (DVD 4 van 4) - Alles is nuut

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag om te word - Stel van 4

Die twee grootste koersaanpassings in enige mens se lewe is met jou troue en die dag as jy pappa of mamma word. Hiervoor het jy geen opleiding ontvang nie. Net so met die lewe.
[Produkinligting...]

R390.00 (14 % BTW ingesluit)






  
Results 1 - 27 of 27
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     6UFQF
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English