|
|
KERKHULPMIDDELS
Ons is geskep vir verhoudings
In hierdie Bybelstudie DVD vir groepe verduidelik Rick Warren dat ons hoogste mikpunt in die lewe moet wees om God en ons medemens lief te hê. Dit moet ons eerste prioriteit, ons sterkste ambisie, ons diepste verlange, ons voortdurende mikpunt, ons passievolle bedoeling en oorheersende waarde in die lewe wees. (Addisionele Bybelstudieboek beskikbaar teen R49.95)
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
As gids kan dit handig by toerustinggeleenthede vir kerkraadslede gebruik word en is so ontwerp en aangebied dat dit gesprek stimuleer.
[Produkinligting...]
R70.00
(14 % BTW ingesluit)
EIERPRYSE laat jou deur ’n proses stap om te verstaan wat dit beteken om kerk te wees. Ons kan ‘n klomp slim dinge sê oor God se koninkryk en sy kerk. Die geheim is seker om te besef dat elkeen ‘n belangrike rol het om te vervul.
Rimpelgemeentes kry korting
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee.
[Produkinligting...]
R120.00
(14 % BTW ingesluit)
'n Beeldskone jong ma en kind ontsnap so hittete aan ’n gevaarlike situasie in die DVD Houtskool. Dit klink dalk na ’n Hollywood-storielyn, maar dit is nie. Die ma en seun vertolk die hoofrolle in ’n DVD met ’n moderne, godsdienstige grondslag. Houtskool is die eerste van ’n reeks van DVD’s.
Rimpelgemeentes kry korting
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante.
1-3 boeke: R169.95 elk,
4 of meer boeke: R161.50 elk,
Boek en CD: R245.00
[Produkinligting...]
R140.00
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie tweede CD in die FLAM reeks (nuwe amptelike aanbiddingsmusiek van die NG Kerk) positioneer homself aan die voorpunt van waar die kopersmark se smaak lê.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Sport is 'n voertuig wat die gemeente van hulp kan wees om die gemeente se identiteit en wat op die gemeente se hart is, meer effektief te kan uitvoer. 2010 gaan dus nie soseer oor sokker of die wêreldbeker nie, dit gaan oor die geleentheid wat sokker en die toernooi ons bied om deur die voertuig van sport met die evangelie by beide besoekers en ons plaaslike mense uit te kom.SASCOL(Suid-Afrikaanse Sport Koalisie) kies The Ultimate Goal (TUG) as bedieningsnaam vir die 2010 Wêreldsokkerbeker se meegaande sportbediening.
[Produkinligting...]
R50.00
(14 % BTW ingesluit)
Results 1 - 8 of 8
|
|
|
|
|