|
|
LEIERSKAP
Deel van die gewilde DroomGewer-reeks wat die wêreld aan die Droom gesit het. Die bekende skrywer en spreker Bruce Wilkinson deel Sewe Geheime van Leiers wat self droom en hulle volgelinge ook inspireer om dit te doen.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie boek kyk vanuit ’n Christelike perspektief na emosionele intelligensie en hoe dit lesers sal help om hulle volle potensiaal te vervul asook om kinders te help om dit te bereik.
[Produkinligting...]
R124.95
(14 % BTW ingesluit)
Sewe kernbeginsels vir alle geestelike leiers wat hulle bediening eenvoudiger en tog meer effektief wil maak.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Bill Hybels, stigter van die wêreldbekende Willow Creek-gemeenskapskerk in die VSA, skryf aangrypend oor sy oortuiging dat enige mens met ’n vurige ontevredenheid oor één verkeerde ding wat hy of sy nie kan verdra nie, ’n enorme mag kan word om van die wêreld ’n beter plek te maak.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
In hierdie dapper en uitdagende boek ontleed Jonathan Lamb sleutelgedeeltes in 2 Korintiërs oor integriteit. Hy vul dit aan met praktiese voorbeelde uit die hede om aan te toon wat dit beteken om vandag prakties met integriteit te lewe.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Hybels, ’n invloedryke gemeentebouer en skrywer oor leierskap, wys hoe die beginsels van suksesvolle leier-wees soms eenvoudig nie rym met die vereistes vir dissipelskap wat die Bybel stel nie.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Jou droom of ideaal kan jou maklik uitput en moedeloos maak. Steve Chalke het ook hierdie pad geloop en bied nou die 25 lesse aan wat hy uit sy ervaring geleer het. Chalke is die stigter van Oasis Global, Faithworks Movement, Parentalk en die Church.co.uk-netwerk. Hy is in die Guiness World Records opgeneem as die persoon wat die meeste geld vir liefdadigheid ingesamel het.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Wees 'n dinamiese leier bestudeer die proses wat gevolg moet word om 'n bedieningspan te bou wat na aan mekaar is. Dit help lesers om elkeen in die span se unieke persoonlikhede te ontdek.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Resultate 1 - 8 van 8
|
|
|
|
|