Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

VERHOUDINGS



Lys volgens:       

Die A tot Z van berading - Gary Collins

’n Handleiding vir beraders en vir selfhelp wat verhoudingskwessies vanuit ’n Christelike perspektief benader.
[Produkinligting...]

R179.95 (14 % BTW ingesluit)




Die ma wat jy graag wil wees - Cheri Fuller

In hierdie boek moedig Cheri Fuller ma’s aan om al die formules van kinders grootmaak te vergeet, en op God se wysheid staat te maak om hulle kinders groot te maak.
[Produkinligting...]

R92.92 (14 % BTW ingesluit)




Die sirkel van liefde - Nina Smit

Die titel vertel van die onbreekbare band tussen ’n ma en haar kind.
[Produkinligting...]

R35.95 (14 % BTW ingesluit)




Grense mens tot mens - Dr Henry Cloud & dr John Townsend

'n Besonder praktiese boek met talle wenke oor hoe om verhoudings in jou huis, vriendekring, werksituasie, en die res van jou wêreld te verbeter veral deur jou gesprekke sinvol te hanteer.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Ouerwees vir jong volwassenes - Martha Pope Gorris

Jy is ’n ouer met ’n jong volwasse kind. Jou kind sê jy is oorbeskermend, bekommer jou te veel en vertrou haar nie. En jy wil graag by haar lewe betrokke wees. Hoe nou gemaak om die verhouding te laat slaag? Kry in Ouerwees vir jong volwassenes riglyne om dié belangrike band te behou.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Waag dit om lief te hê - Stephen en Alex Kendrick

Hierdie 40 dae lange begeleidende gids wat jou hart sal teruglei na ware liefde vir jou lewensmaat terwyl jy meer leer oor die ontwerp, aard en bron van ware liefde.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Resultate 1 - 6 van 6
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     ZCNRY
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English