|
|
BERADING
Eugene Kemp skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm - maar veral hoe ons moet reageer teenoor die gebeure wat ons lewens beïnvloed. Vars, kort stories wat jou lewe sal verryk.
[Produkinligting...]
R125.00
(14 % BTW ingesluit)
’n Handleiding vir beraders en vir selfhelp wat verhoudingskwessies vanuit ’n Christelike perspektief benader.
[Produkinligting...]
R189.95
(14 % BTW ingesluit)
Pleisters vir die Siel poog om die pyn van die lewe meer draaglik te maak en mense hoop te gee. Die Pleister vir die siel-konsep het sy ontstaan gehad toe Riekert Botha by RSG met Brekfis met Derrich begin het. Die plan was om iets te skep wat vleis om die been het, maar nie prekerig is nie.
Hier is dit!
[Produkinligting...]
R137.00
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|