Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

TEOLOGIE



Lys volgens:       

Aan tafel met Jesus – Cas Wepener

Leer ken Christus se tafelmaniere in Lukas en Handelinge Preke, liturgiese voorstelle, geskiedenis, kuns, resepte
[Produkinligting...]

R98.00 (14 % BTW ingesluit)




Belydenisse - Aurelius Augustinus

’n Aangrypende, openhartige lewensvertelling pragtig ineengevleg met kernaspekte van ons algemene Christelike geloof. Die groot kerkvader se onstuimige lewensloop dramaties geskets in ’n innerlike gesprek met God en wat uitmond in ’n belydenis
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Bybelkonkordansie - Felix A Mijnhardt

1957 Ou vertaling; 1983 Nuwe vertaling Die negende uitgawe van die gewilde standaard-naslaanwerk vir Bybellesers, predikante en elkeen wat 'n studie van die Bybel maak.
[Produkinligting...]

R329.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Bybellenium Eenvolumekommentaar

'n Verklaring van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling, met die Hebreeuse en Griekse grondtekste as basis vir die uitleg en alternatiewe vertalings. 'n Unieke en nuttige hulpbron vir predikante, studente en lesers wat soek na geldige antwoorde op eietydse vrae oor die Bybel en aktualiteit.
[Produkinligting...]

R399.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Evangelie is op die spel - Adrio König

Die internasionaal bekende skrywer Adrio König kyk na vreemde oortuigings oor die Bybel en Jesus Christus wat verkondig word, en vra dan die vraag wat ons almal raak: Is die evangelie self nie dalk op die spel nie?
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Die relevansie van die kerk - Willie Jonker

Die aanslag op die kerk se relevansie het diep historiese wortels. Die "kritieke situasie waarin die kerk in ons tyd beland het" word op ’n grondige manier ontleed en stimuleer die leser om self na te dink en saam te praat oor die blywende betekenis van die kerk vir die moderne mens.

RESENSIE - Die Burger


[Produkinligting...]

R134.95 (14 % BTW ingesluit)




Die saak vir 'n skepper - Lee Strobel

Het alles deur evolusie tot stand gekom, soos Darwin beweer? Of is daar oortuigende bewyse dat ’n intelligente Skepper aan die werk was? Hierdie boek het verskeie pryse gewen met sy toeganklike bespreking van hierdie fassinerende onderwerp.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Goeie nuus om te bely… – Johan Botha en Piet Naudé

Die Belydenis van Belhar en die pad van aanvaarding. Dit is ’n boek wat jou sal uitdaag om na te dink oor Belhar en die betekenis daarvan vir ons vandag.
[Produkinligting...]

R119.00 (14 % BTW ingesluit)




Ons is nou hiér - Pat Keifert

Nou weer in voorraad. Die derde druk van hierdie belangrike boek ... Ons is nou hiér: ’n Nuwe era van gestuur-wees is ’n wegwyser na en voorsmaak van hoop vir vandag se kerk wêreldwyd.
[Produkinligting...]

R94.95 (14 % BTW ingesluit)




Ontdekkings in die erediens - Cas Wepener en Johan van der Merwe

Om in die erediens Sondae te sit, is nie om na 'n onskadelike gesellige byeenkoms te gaan nie. In die erediens sing ons bevrydingsliedere en praat ons mekaar moed in. Daar droom ons oor 'n wêreld wat God s’n en nét God s’n is. Ons glo in die God van ons eredienste; daarom glo ons aan die erediens.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Radikaal anders soos Jesus - Adrio König

Dit is deesdae moeilik om Christene van die res van die wêreld te onderskei. Die eienskappe wat bedoel is om ons te laat uitstaan, vervaag tussen die massas. In ’n wêreld wat Jesus meer as ooit nodig het, is dit noodsaaklik om te verstaan hoekom Hy so radikaal anders geleef het ... en hoe jy dit ook kan doen. Die boek is geteken deur die skrywer.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Teologie Stellenbosch 150+ - Eindredakteur: Pieter Coertzen



NORMALE PRYS: R184.954
Hierdie feesboek gee ’n pragtige en omvattende uitbeelding van die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van die Kweekskool. Die gedenkbundel kyk terug op 150 jaar, maar dit fokus op die huidige opleiding van predikante en die uitdagings en hoop wat die toekomstige opleiding inhoud.

Klik hier om die resensie in die Burger te lees.

[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Results 1 - 12 of 12
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     D8SSD
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English