Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

NASLAAN



Lys volgens:

Christelike Kernensiklopedie - Hoofredakteur: Frits Gaum

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum.

RESENSIE - Die Burger
[Produkinligting...]

R349.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Jesus Ensiklopedie - Lois Rock

Die Jesus-ensiklopedie is ’n omvattende voorstelling van die invloedrykste persoon ooit. Dit help kinders om die verband te sien tussen die Jesus van die KinderBybel en die historiese Jesus wat 2000 jaar gelede op aarde geleef het.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2010

Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. 4 of meer boeke: R161.50 elk, CD: R140.00, Boek en CD: R245.00
[Produkinligting...]

R169.95 (14 % BTW ingesluit)




Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2010 CD-ROM

Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. 1-3 boeke: R169.95 elk, 4 of meer boeke: R161.50 elk, Boek en CD: R245.00
[Produkinligting...]

R140.00 (14 % BTW ingesluit)




Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke 2010 Pakket

Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante. 1-3 boeke:R169.95 elk, 4 of meer boeke: R161.50 elk, CD: R140.00
[Produkinligting...]

R245.00 (14 % BTW ingesluit)




Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     EGD5E
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English