Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

GESKENKBOEKE



Lys volgens:       

Leierouderling loop los & ander gemeentegedoentes - Barend Vos

Van die leierouderling se nuwe rigting en die kerk se eie treffersparade, tot die evangelie soos uitgelê deur Doors en Lenie. Hierdie vyfde bundel van Grootseun se verhale (wat oorspronklik in die LIG-tydskrif verskyn het) vertel verder van die gemeentepetaljes op ’n plattelandse dorp.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Bragboek

Die Brag-boek deur Marlene Carr is ’n juweeltjie. Dit is in handige grootte formaat sodat jy dit oral met jou kan saamneem en brag met jou mense, maar dit is ook ’n dagbeplanner wat verseker dat jy betyds vir al jou afsprake is.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Die dieper waardes waarmee ons leef - Dirkie Smit

Hierdie bloemlesing help jou om nuut en telkens vanuit ’n ongewone hoek te kyk na die waardes waarmee ons daagliks leef. Smit gee ons ’n verrassende blik op die waardes wat eintlik lê agter alles wat ons dink, sê en doen. Hiervan is ons natuurlik nie altyd bewus nie, maar ná dié boek sal lesers nooit weer kan vergeet wat die waarde is van die waardes waarmee ons leef nie.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Hooglied van die liefde

'n Pragtige geskenkboekie oor die liefde vir ’n geliefde.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)




Joernaal (notaboek) Gestreep

'n Pragtige joernaal. Beskikbaar in twee kleure.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Joernaal (Notaboek) Groen


R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Krag van die kruis - Solly Ozrovech

Oneliner: Krag van die kruis deur Solly Ozrovech is ’n pragtig versorgde boek wat byval sal vind as geskenk vir oud en jonk, maar wat ook tuishoort op die boekrak van elke gelowige Christen.
[Produkinligting...]

R35.95 (14 % BTW ingesluit)




Met God op die lewenspad - Solly Ozrovech

Hierdie sakpasformaat-boekie, vir oral saamdra en lees, is saamgestel uit Bybeltekste, asook wyse woorde van Solly Ozrovech en ander bekendes. Dit herinner lesers daaraan dat God elke tree van die lewenspad by hulle is.
[Produkinligting...]

R35.95 (14 % BTW ingesluit)




Palet van die liefde - Elmarié Engelbrecht

'n Pragtige geskenkboek oor die liefde vir ’n geliefde.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)




Tango - Jeanne Els

Met haar fyn joernalis-oog kyk Jeanne Els terug op kosbare oomblikke met haar Skepper en haarself; met geliefdes, vriende en vreemdes en bied dit vir lesers aan in meer as veertig geskrewe geskenkpakkies. Els is die skrywer van die 2008 topverkoper Ligdans.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Waarvan dogtertjies gemaak is

WAARVAN DOGTERTJIES GEMAAK IS is 'n versameling aanhalings deur bekende en gewilde skrywers soos Anne Frank en Louisa May Alcott asook teksverse en pragtige illustrasies deur Sandra Kuck wat die wonderlike tyd van onskuld in dogtertjies se lewe vasvang.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Results 1 - 11 of 11
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     GRQPG
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English