|
|
SELFHELP
Jy weet jy (of ’n familielid of vriend) het hulp dringend nodig. Maar jy weet nie waar om te begin nie. Heelwat gevallestudies is ingewerk om aan te toon hoe die inligting met die praktyk verband hou.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Elke vrou worstel een of ander tyd met die groot 3
• Hoe goed jy oor jouself voel
• Wat die syfers op jou skaal of denim size sê
• Hoe hoog of laag die passie brand tussen jou en jou geliefde.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Die gewilde skrywer Johan Smit lei jou stap vir stap deur die rouproses van stukkendheid en verslaenheid, om weer heel te word en terug te bons, soos die subtitel sê.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Oorwin jou seer, vind vreugde in herstelde verhoudings en beleef ’n inniger verhouding met God.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie boek kyk vanuit ’n Christelike perspektief na emosionele intelligensie en hoe dit lesers sal help om hulle volle potensiaal te vervul asook om kinders te help om dit te bereik.
[Produkinligting...]
R124.95
(14 % BTW ingesluit)
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Padkaart vir ’n man se reis deur die lewe. Dit sal jou lei om die man te word wat jy diep in jou hart wil wees.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
New York Times topverkoperskrywer Jentezen Franklin ondersoek die drie dinge wat ons daarvan kan weerhou om ons diepste begeertes en drome ’n werklikheid te maak. Hy identifiseer ook die stappe wat ons moet volg om ’n punt van vervulling te bereik.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Besonder praktiese boek met talle wenke oor hoe om verhoudings in jou huis, vriendekring, werksituasie, en die res van jou wêreld te verbeter veral deur jou gesprekke sinvol te hanteer.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Baie mense gaan deur die lewe met ’n swak selfbeeld, negatiwiteit en minderwaardigheidsgevoelens. Ander weer sien geluk as iets wat altyd ‘eendag’ met hulle sal gebeur.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Die bekende Beth Moore weet hoe dit voel om weg te sak in die modderput van die lewe. Sy vertel aangrypend van haar en ander se ervarings, en bevestig dat hulle slegs in Jesus bevryding en genesing kon vind.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Is jy te streng of te sag? 'n Boek oor dissipline en gesag met kinders grootmaak.
[Produkinligting...]
R149.95
(14 % BTW ingesluit)
Soveel mense loop met te veel stres rond – stres wat eintlik maklik beheer sou kon word.
NORMALE PRYS: R79.95
[Produkinligting...]
R50.00
(14 % BTW ingesluit)
Dr. John Townsend glo dat liefde aangeleer kan word. Hy help die leser om die aard en sleutelbeginsels van liefde te verstaan en verduidelik die vaardighede wat mense kan aanleer om die liefdevolle mense te word wat hulle eintlik bedoel is om te wees.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Lief vir die lewe! sal jou help om jou lewe vanuit ’n vars, nuwe perspektief te beskou: om verder te kyk as waar jy jou nou bevind en om jou lewe lief te hê op wyses wat jy nooit gedink moontlik is nie! 'n Eenvoudige en maklik bereikbare plan tot geluk. Victoria Osteen is die mede-learaar van die bekende Lakewood Kerk in die VSA, asook die eggenote van Joel Osteen.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Die meeste mense weet dat hulle gesonder behoort te leef, maar min mense kry dit reg om die gesindheid, dissipline en volharding te kweek wat nodig is vir ’n gesonde leefstyl.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Hetsy jy ’n jare lange droom het waarby jy nog nooit uitgekom het nie, of op soek is na ’n nuwe droom, Hoe om jou droom ’n werklikheid te maak is ’n stap-vir-stap aksieplan wat jy vandag kan begin gebruik om jou droom te sien, aan te gryp en ’n werklikheid te maak. Hierdie is ’n moet-lees boek wat die verskil kan maak tussen mislukking en sukses.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Met hierdie ekskursie deur die wêreld van die terminaal gesonde mens wil ek jou help om die vreugde van die lewe te ontdek, of as jy dit reeds het, jou te motiveer om jou volle potensiaal te bereik.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Beleef hoe God jou vrese vir die ergste kan omskakel in daaglikse oorwinnings en diens aan ander.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
Hier is 'n selfhelpboek deur 'n gesoute Christelike berader wat teen 'n sakpasprys professionele raad bied.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Ontdek hoe jy innerlike krag kan kry, verwerping kan hanteer, jou uniekheid kan ontwikkel, perspektief kan behou oor jou tekortkominge, vrede kan maak met jou liggaam en veel meer!
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
In Johan Smit se kenmerkende vars styl kom ’n verskeidenheid temas vir mans aan die orde wat hulle sal motiveer en in staat stel om oral hulle man te staan.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Dit is ’n swaar las om te dra wanneer iemand in dwelms vasgevang is. Hierdie boek help sulke persone (en hulle ouers en vriende) om daarvan los te kom.
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Wees 'n dinamiese leier bestudeer die proses wat gevolg moet word om 'n bedieningspan te bou wat na aan mekaar is. Dit help lesers om elkeen in die span se unieke persoonlikhede te ontdek.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Behaal jou belangrikste oorwinning ooit.Wen die stryd in jou gedagtes word beskou word as een van die invloedrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar bes verkopende boek tot op hede.
[Produkinligting...]
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|