Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 
BYBELDAGBOEKE

Lys volgens:       

<< Eerste < Vorige 1 2 3 Volgende > Laatste >>

366 Onderstreepte Bybelverse - Clifford Heys

Die geliefde dr Clifford Heys het 366 tekste gekies wat in sy Bybel onderstreep is, en voer oor elkeen ’n kort gesprek met die leser. Daar is ou geliefde verse, dié wat jy opnuut sal ontdek, en verse waarvan jy dalk skaars bewus was.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)

Asemskep-oomblikke met God - Nina Smit

`n Bybelse dagboek vir die vrou vir een jaar. Dit bestaan uit 365 dagstukke.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)

Bid die Woord - Chris Jones

Chris Jones se meditatiewe dagboek. Elke dagstuk begin met Skriflesing. Lees dit hardop en dink daaroor na. Word dan stil en luister na God se stem.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)

Blom tussen dissels - Hennie Symington

In Hennie Symington se dagboek vir vroue word hulle gekonfronteer met vandag se geloofsvrae. Dit bied geen klinkklare antwoorde nie; eerder 'n eerlike soeke na God se pad in 'n wêreld vol doodloopstrate.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)

By Fonteine langs - Nina Smit

’n Bybelse dagboek deur Nina Smit vir vroue wat inspireer.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)

Bybeldagboek vir die vrou 2010

In haar unieke styl gesels Nina Smit in hierdie splinternuwe Bybelse dagboek vir vroue met vroue oor sake wat hulle geloof en hulle lewe raak. ’n Boek wat vroue van alle ouderdomme sal help om die aanraking van God in hulle lewe raak te sien en te ervaar.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)

Bybelse dagboek vir die vrou

Bybelteks-dagboek - Samuel Bagster

Vir die eerste keer is die immergroen Daily Light on the Daily Path, wat Christenlesers wéreldwyd al 150 jaar lank ken en gebruik, in Afrikaans beskikbaar.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagbeplanner 2010

Dagbeplanner 2010 is 'n omvattende dagbeplanner vir mense wat 'n baie besige en veeleisende lewenstyl. Die treffendste kenmerk van die dagboek is die insluiting van 'n teksvers en inspirerende gedagte vir die dag wat uit die Touchpoint Bible verwerk is. Die dagbeplanner sluit ook 'n bladsy in waar jy jou maandelikse begroting kan neerskryf asook 'n lys met internasionale skakelkodes. Daar is ook genoeg ruimte vir notas, adresse en telefoonnommers.

Dagbeplanner vir die vrou (strepe)

Judy skryf dat die frase "’n honger en dors na God" die sleutel is wat die deur na God se oorvloed oopsluit. Dit is dan ook die tema van die hele dagbeplanner. Benewens die Christelike inslag, is daar onder meer ’n skoolkalender, en openbare en Christelike vakansiedae (ook van Namibië).
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagbeplanner vir die Vrou 2010

Ons leef 'n gejaagde lewe en dit is van groot belang om te prioritiseer en te beplan om sodoende by te hou. Maar ons kan nie God se vryheid, volheid, doel en seëninge vir ons ervaar as ons Hom nie aan die stuur van sake plaas nie. Stormie Omartian Dagbeplanner vir die Vrou 2010 sal vroue help om elke dag georganiseerd en met 'n gevoel van rustigheid aan te pak. Die gebed en belofte vir elke dag sal vroue aanmoedig om hul aktiwiteite daagliks te beplan sodat hulle hul tyd meer effektief kan gebruik. Beplan met hierdie dagbeplanner jou dag met God se doel vir jou in gedagte.

In die gejaagde wêreld van vandag is dit maklik vir die moderne vrou om te veel hooi op haar vurk te laai. Haar werk stel eise, haar kinders stel eise, haar man stel eise, en iewers tussenin moet sy nog tyd vir haarself ook maak. En voor sy haar oë uitvee, is sy so toegegooi onder verpligtings dat sy snak na asem. Dagbeplanner vir die vrou 2010 sal haar uit hierdie dilemma red. Dit bied ruimte vir afsprake en \'n plekkie om gebedslysies nee rte skryf. Elke bladsy word pragtig afgerond met \'n inspirerende gedagte of Bybelteks wat die vrou sal herinner aan God se teenwoordigheid, selfs wanneer sy op haar besigte is.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagbeplanner vir die Vrou 2010

In die gejaagde wêreld van vandag is dit maklik vir die moderne vrou om te veel hooi op haar vurk te laai. Haar werk stel eise, haar kinders stel eise, haar man stel eise, en iewers tussenin moet sy nog tyd vir haarself ook maak. En voor sy haar oë uitvee, is sy so toegegooi onder verpligtings dat sy snak na asem. Dagbeplanner vir die vrou 2010 sal haar uit hierdie dilemma red. Dit bied ruimte vir afsprake en 'n plekkie om gebedslysies nee rte skryf. Elke bladsy word pragtig afgerond met 'n inspirerende gedagte of Bybelteks wat die vrou sal herinner aan God se teenwoordigheid, selfs wanneer sy op haar besigte is.

Dagbeplanner vir die vrou 2010 (groen)

Judy skryf dat die frase "’n honger en dors na God" die sleutel is wat die deur na God se oorvloed oopsluit. Dit is dan ook die tema van die hele dagbeplanner. Benewens die Christelike inslag, is daar onder meer ’n skoolkalender, en openbare en Christelike vakansiedae (ook van Namibië).
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagboek vir die man - Hannes Burger

'n Bybelse dagboek vir die man oor die ryk spektrum van ons nuwe lewe en die talle verrassings op ons pad met God, wanneer ons opnuut die geheim snap oor ware vryheid.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagboek vir die vrou - Nina Smit

Vrouwees kan, nee móét ‘n vreugde wees. Maar: voel jy dikwels asof die lewe vir jou te gejaag is; asof alles wat jy doen tot niks kom nie; asof jy nooit genoeg tyd het om met jou Skepper te verkeer nie? Dan is Dagboek vir die vrou vir jou.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagboek vir dogters - Nina Smit

366 dagstukke spesiaal vir dogters uit die pen van die gewilde skryfster Nina Smit. Self ’n ma, ken sy die hart van ’n dogter. Daarom slaag sy daarin om in ’n taal eie aan dié ouderdomsgroep te gesels oor onderwerpe wat hulle ten diepste raak.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)

Dagboek vir Meisies - Nina Smit

Nina Smit slaag daarin om met jong meisies te gesels oor onderwerpe wat hulle ten diepste raak, soos geloof en genade, vriendskap en romanse, 'n gesonde lewenstyl, die belangrikheid van Bybelstudie en gebed, en nog vele meer.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)

Die 365 minute Bybel – Solly Ozrovech

Laat God se woord jou dag na dag aanraak.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)

Die 365 minute Bybeldagboek – Solly Ozrovech

Laat God se Woord jou dag na dag aanraak. Ontdek die groot prentjie wat in Sy Skrif vir jou bedoel is.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)

Die Bybel in 366 dae vir vroue - Nina Smit

Hierdie Bybel is ideaal vir stiltetyd en vir vroue wat begeer om die Bybel beter te leer ken en daagliks versterk en toegerus word.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)

Die dieper waardes waarmee ons leef - Dirkie Smit

Hierdie bloemlesing help jou om nuut en telkens vanuit ’n ongewone hoek te kyk na die waardes waarmee ons daagliks leef. Smit gee ons ’n verrassende blik op die waardes wat eintlik lê agter alles wat ons dink, sê en doen. Hiervan is ons natuurlik nie altyd bewus nie, maar ná dié boek sal lesers nooit weer kan vergeet wat die waarde is van die waardes waarmee ons leef nie.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)

Die geheimenisse van God - Andrew Murray

366 inspirerende oordenkings; een vir elke dag van die jaar.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)

Die hele Bybel-dagboek - Stephan Joubert

Stephan Joubert se dagboek is uniek. Hy was vier jaar lank die skrywer van die uiters gewilde Uit die Beek, en Die hele Bybel-dagboek is ’n kompilasie van al vier Uit die Beek-boeke.
[Produkinligting...]

R179.95 (14 % BTW ingesluit)

Die Pluspunt van Christenwees – Jannie Le Roux

‘n Padkaart vir die lewe vir jongmense. 365 dagstukke.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)

Die seën van 'n gehoorsame lewe - Wynand van Wyk

Veertig dagstukkies, sewe wonderwerke, ’n handleiding oor stiltetyd, die Sondaarsgebed en die unieke Rooi kaart-projek om eerbied vir God te kweek.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)

Die Vriendelike God - Barend Vos

Die Vriendelike God – 'n Bybelse dagboek vir my ouers is heel anders as enige ander Bybelse dagboek waarmee jy al in jou hand gestaan het. Vir 'n jaar lank het 'n groep manne elke oggend in hulle Jongdominee se studeerkamer byeengekom en uit die Bybel geleer.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)

<< Eerste < Vorige 1 2 3 Volgende > Laatste >>

Resultate 1 - 30 van 65
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     P6GB7
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English