Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

TROOS/BEMOEDIGING



Lys volgens:       

As dood lewe word – Helene de Kock

'n Verhaal van bemoediging vir elkeen wat ‘n geliefde aan die dood moes afstaan.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




As ek weer kon begin – Solly Ozrovech

Onverfgeetlike momente op my lewenspad.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




By my Vader - Stephan Joubert

'n 60-minuut-CD met 31 oomblikke van innerlike vrede. Boek ingesluit.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Die ander kant van seerkry - Johan Smit

Die gewilde skrywer Johan Smit lei jou stap vir stap deur die rouproses van stukkendheid en verslaenheid, om weer heel te word en terug te bons, soos die subtitel sê.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Die eerste 5 minute na die dood vir kinders - Isak Burger

Indien jy ooit die dood aan ’n kind moet verduidelik, het jy hierdie boek nodig. Dr Isak Burger, skrywer van die treffers, Die eerste 5 minute na die dood en Die laaste 5 minute vóór die dood, verduidelik die onderwerp in eenvoudige, vertroostende taal. Die boek is geskik vir laerskoolkinders.
[Produkinligting...]

R54.95 (14 % BTW ingesluit)




Die eerste 5 minute na die dood vir tieners - Isak Burger

Is jou hart gebreek deur die dood van iemand vir wie jy lief was? Doen dan iets goeds vir jouself ... lees hierdie boek. Dit is nie ’n dik boek met lang sinne en moeilike woorde nie. Jy sal al die antwoorde op jou vrae vind en kry wat jy nodig het om te kan cope met jou hartseer.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




Die genesende krag van vergifnis - Ray Pritchard

Oorwin jou seer, vind vreugde in herstelde verhoudings en beleef ’n inniger verhouding met God.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Goeie Nuus vir Flentermense - Brennan Manning

Talle Christene aanvaar God se vrye, onverdiende genade in teorie, maar ontken dit in praktyk. In plaas daarvan dat ons in ’n verhouding van vreugde, vryheid en sekerheid met God lewe, is hulle godsdiens vir hulle ’n swaar las om te dra.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Groot stories-boek - Estelle Steenkamp, Elzette Hansen

’n Splinternuwe versameling van 485 kort stories, staaltjies en aanhalings wat die dieper waardes van die lewe illustreer en oud en jonk inspireer om daarvolgens te lewe.
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Donkermaan, volmaan - Christina Landman

Lesers kan identifiseer met die karakters wat in tipiese spreektaal hulle donkermaanstories vertel. Lesers leer self oorlewingstegnieke aan.
[Produkinligting...]

R99.99 (14 % BTW ingesluit)




Een dag op ‘n slag - Randy Becton

Selfs al het jy kanker kan jy God se onbeskryflike genade ervaar. 33 meditasies met bemoedigende gedagtes sal jou innerlik versterk op die pad na fisieke gesondheid. Vind só hoop te midde van vrees.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Ek gló God, - Beth Moore

Baie gelowiges word verlam deur twyfel. Beleef ’n kragtige versterking van jou geloof verby vyf bakens en sê saam met Beth Moore: "Ek gló God!" Hierdie voorsmaak sal jou laat uitsien na meer.
[Produkinligting...]

R29.95 (14 % BTW ingesluit)




Hoop sonder grense - Nina Smit

Hierdie boek sal jou bemoedig in elke lewensituasie. Met hierdie bundel in jou hart kan jy elke opdraand met vaste geloof tegemoetgaan.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)




Lewe deur geloof - Braam Hanekom

'n 60-minuut-CD met 31 boustene vir geestelike groei. Boek ingesluit.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Ligdans - Jeanne Els

’n Hulp-en-hoop-boek vir depressie-vegters (nié "-lyers" nie!) en hulle mense. Eintlik vir álmal, want enigeen kan dit onverwags oorkom. Verhale van baie bekendes en heel gewone mense se donker stryd – tot met hulle uiteindelike dans in die lig.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




My vreugde in God - Solly Ozrovech

’n Keur van die gedagtes, gebede, Bybelbeloftes en aanhalings van Solly Ozrovech wat rondom vyf treffende geloofstemas gegroepeer is.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Om die ondraaglike te dra – Henk Gous

Vir mense wat die seer van die dood, selfmaard of depressie beleef het.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Salf vir seerkry - Nina Smit

Omdat Nina se geloof soos ’n goue draad deur haar lewe loop, kan sy vir ons wat swaarkry kom anker met helende woorde uit die Skrif.
[Produkinligting...]

R35.95 (14 % BTW ingesluit)




Selfvertroue – Alan Loy McGinnis

Ontdek hoe jy innerlike krag kan kry, verwerping kan hanteer, jou uniekheid kan ontwikkel, perspektief kan behou oor jou tekortkominge, vrede kan maak met jou liggaam en veel meer!
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Sewe waarhede uit "Beleef God" - Henry Blackaby en ander

Oor die jare het die Here die waarhede wat in Beleef God! vervat is, gebruik om mense aan te raak. Gevolglik het miljoene mense die Here beter leer ken, weet hulle hoe sy stem klink en verstaan hulle die Here se wil vir hulle lewe. Die Here het dieselfde ervaring vir jou in gedagte. Is jy gereed daarvoor?
[Produkinligting...]

R29.95 (14 % BTW ingesluit)




Wanneer ‘n vrou treur - Nina Smit

Dit is 'n boek wat deur elke vrou gelees behoort te word, want verlies is iets wat op elkeen se lewenspad kom.
[Produkinligting...]

R46.95 (14 % BTW ingesluit)




Wolf op my spoor - Sielie Laubscher

Sketse van oorwinning en hoop in tye van verlies, verwerping, depressie en eensaamheid.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




[ON]GEBREEK - Nico Simpson

Baie mense gaan sonder ’n egte glimlag deur die lewe, omdat hulle êrens langs die pad baie seergekry het. Hierdie boek van Nico Simpson sal jou help om weer te glimlag.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




'n Reënboog deur my trane - Solly Ozrovech

Oor God se troos 31 Dagstukke wat die troos van God bring aan almal wat treur oor die een of ander verlies in hulle lewe. Hierdie dagstukke gee aan treurendes die versekering: God sal sy vertroosting skenk soos 'n lentereën in 'n barre woestyn.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




’n Stukkende hart op elke sitplek - Ruth Graham en Stacy Matting

Op die bank langs jou sit waarskynlik iemand wie se hart stukkend is – vanweë verskeie redes. Dit is dalk jou eie hart wat seerhet. God kan in die rommel van ons lewe steeds groot dinge doen.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Results 1 - 25 of 25
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     DTCMH
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English