|
|
SPESIALE AANBIEDINGS
Aktuele vers-vir-vers-verduideliking van Paulus se brief aan die Romeine om sóos God se Woord prakties in ons daaglikse lewe toe te pas. Kursustoets is beskikbaar.
NORMALE PRYS: 109.95
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
Agt groepstudies oor die huisgesin van God. Christene is deel van die geloofsgemeenskap van God.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Tien karakterstudies vir groepe oor mense in die Bybel as basis vir 'n gesprek oor verhoudings.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Die tema van die dagbeplanner is genade. Judy skryf haar lewe is deurspek met ervaring van God se volmaakte beskermende almag. Dit is haar gebed dat hierdie dagbeplanner 'n instrument in God se hand sal wees om 2009 vir die gebruiker daarvan in 'n jubeljaar te omskep.
NORMALE PRYS: R89.95
[Produkinligting...]
R40.00
(14 % BTW ingesluit)
Tien groepstudies oor Romeine 12-16. Die hooftema van hierdie gedeeltes is dat ons uit genade gered word. Wie uit die genade van God leef, lewe 'n nuwe lewe.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie DVD’s en handleiding is saamgestel om die belangrike riglyne vir geestelike leierskap te gee.
NORMALE PRYS: R169.95
[Produkinligting...]
R149.95
(14 % BTW ingesluit)
Die enigste manier waarop ons ’n impak op die wêreld en die volgende geslag gaan hê, is deur te bewys dat ons geloof in Christus eg is.
[Produkinligting...]
R53.95
(14 % BTW ingesluit)
In Gló God (Die Bybelstudie) gaan Beth Moore van die standpunt uit dat baie Christene in God glo, maar dat hulle God nie gló nie.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Aangrypende boek vir almal wat ervaring het van persoonlike swaarkry, wat nadink oor sinlose geweld en lyding in die wêreld, en wat besef hoe min ware troos ons kry uit die standaard-antwoorde wat mense gewoonlik gee.
NORMALE PRYS: R79.95
[Produkinligting...]
R29.95
(14 % BTW ingesluit)
Elkeen van hierdie CD’s bevat 'n aantal stories wat met kleurvolle prentjies en teks uitgebeeld word - dis sodat die kind die storie kan sien en hoor. Aan die einde van elke storie is daar lekker interaktiewe speletjies wat die kykertjie uitdaag om deel te neem terwyl hy of sy aspekte van die storie aanleer en geniet.
NORMALE PRYS: R499.80 (BTW ingesluit). Maak gebruik van hierdie spesiale aanbod en jy bespaar R100.00!
[Produkinligting...]
R399.80
(14 % BTW ingesluit)
Tien groepstudies oor die eindtyd en die wederkoms van Jesus na aanleiding van 1 Korintiërs.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R37.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
Soveel mense loop met te veel stres rond – stres wat eintlik maklik beheer sou kon word.
NORMALE PRYS: R79.95
[Produkinligting...]
R50.00
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R37.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Die LIG op waardes-DVD en God se waardes vir die lewe (’n Bybelstudieboek van Bybel-Media) is bedoel vir ouers wat vir hulle kinders gesonde waardes wil leer. • Geskryf deur ’n kenner. • Opvoedkundige riglyne. • Interaktief. • Afrikaans en eietyds. • Pret.
[Produkinligting...]
R100.00
(14 % BTW ingesluit)
In haar eie uniek styl sing Annalise oor die dissipel Johannes wat gevangene is op die eiland Patmos. 'n Ou man ... hy dink terug oor die wonderdae van Jesus se lewe op aarde. En hy begin 'n brief skryf. Verfilm met spesiale vergunning by Centurion Teater.
SPESIALE AANBIEDING:
Maak gebruik van ons spesiale aanbod en koop Annalise Wiid se nuwe DVD, Lig uit Lig saam met Skewe Snytjies brood. Teen slegs R199.95 kry jy die boek en bonus CD, asook die DVD en sy bonus CD.
[Produkinligting...]
R160.00
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
Skrywers: Christelle Bekker; Nico Simpson.
40 (minder bekende) Bybelkarakters waaroor gesinne saam kan lees, gesels en groei.
Die gewilde familiebybelstudieboek Magla - die dogter wat buite die boks gedink het is nou 25% goedkoper! Jy en jou gesin kan nou 40 cool (en
onbekende) Bybelkarakters uit hulle skuilplekke in die Bybel haal en saam herontdek!
.
Normale prys: R79.95
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
Deel van Louis Malherbe se Maksimum-reeks. Dertien boeiende temas op die CD.
NORMALE PRYS: R106.95
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie Bybelstudiegids behandel 'n aantal uitsprake in die Bybel wat oor Jesus Christus gemaak is, die bekende EK IS-uitsprake van die Skrif.
NORMALE PRYS: R69.95
[Produkinligting...]
R41.95
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R37.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R22.75
(14 % BTW ingesluit)
Sewe groepstudies oor die sewe uitlatings of kruiswoorde wat Jesus aan die kruis gemaak het.
NORMALE PRYS: R26.95
[Produkinligting...]
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
'n Pragboek met gedagtes en gebede oor die lewe en die liefde in meesleurende trant geskryf,
plus 'n professionele CD met voorlesings en liedjies in Wiid se gewilde warm stem.
SPESIALE AANBIEDING:
Maak gebruik van ons spesiale aanbod en koop Annalise Wiid se nuwe DVD, Lig uit Lig saam met Skewe Snytjies brood. Teen slegs R199.95 kry jy die boek en bonus CD, asook die DVD en sy bonus CD.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Maak gebruik van ons spesiale aanbod en koop Annalise Wiid se nuwe DVD, Lig uit Lig saam met Skewe Snytjies brood. Teen slegs R199.95 kry jy die boek en bonus CD, asook die DVD en sy bonus CD.
[Produkinligting...]
R199.95
(14 % BTW ingesluit)
R16.15
(14 % BTW ingesluit)
Uit die Beek is die langslewende dagboek in Afrikaans. Reeds sedert 1924 maak hy sy verskyning, en steeds bly die standaard hoog en relevant vir die tye waarin ons leef en sy voorkoms immer vars en nuut.
NORMALE PRYS: R79.95
[Produkinligting...]
R40.00
(14 % BTW ingesluit)
Resultate 1 - 28 van 28
|
|
|
|
|