Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

FIKSIE KINDERS & KLEUTERS



Lys volgens:

Die Bybelroman vir kinders – Jaco Thom

Die verhaal van die Bybel soos nog nooit voorheen vertel nie.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Nico - Stephanie Jeffs

Nico het ‘n volwasse vriend Max. Hy verf en pluk vir hom en sy suster appels van sy boom af. Selfs sy kleurvolle slaapkamer herinner hom aan Max.
[Produkinligting...]

R49.95 (14 % BTW ingesluit)




Waar kom babas vandaan? - Sally Anne Wright

Pragtige illustrasies, met teks oor hoe lewe begin wat op die verstaansvlak van die teikengroep is.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)




Waarheen is Oupa? - Sally Anne Wright

Eendag gaan Mandie en Ouma na Oupa se graf toe. "Waarheen is Oupa?" vra Mandie. In hierdie boek met pragtige volkleurillustrasies lei die skrywer jong kinders deur vrae oor lewe en dood.
[Produkinligting...]

R44.95 (14 % BTW ingesluit)




Wie maak die oggend? - Jan Godfrey en Honor Ayres

‘n Innemende storie van ‘n bruin voëltjie om kinders te help verstaan wie God is en dat Hy die hele tyd by ons is waar ons ook al gaan.
[Produkinligting...]

R54.95 (14 % BTW ingesluit)




Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     T4M9C
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English