|
|
FIKSIE TIENERS
Rocher moes staande bly deur sy ouers se egskeiding, stiefpa’s en seksuele molestering. Hy het homself oortuig ddwelms is sy enigste troos, sy enigste liefde.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
’n Gesin gaan hou vakansie in ‘n afgesonderde kloof. Dit reën egter onophoudelik en die een katastrofe na die ander vind plaas. Uiteindelik is net jong Tim in beheer. Gaan die gesin hierdie rotsstorting met Tim in beheer oorleef?
[Produkinligting...]
R44.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Roman in uitstekende tienertaal wat die leef- en denkwêreld van die hedendaagse tiener uiters getrou weergee en die baie relevante onderwerp van dwelms en die dwelmgebruiker hanteer.
[Produkinligting...]
R84.95
(14 % BTW ingesluit)
Daniël word na sy suster op die plaas gestuur nadat hy vir winkeldiefstal gevang is. Om hom besig te hou, skuur hy ‘n ou lessenaar af. In een van die laaie vind hy ‘n ou koevert met ‘n brief en ‘n sleutel. Hy probeer die raaisel ontrafel en word later saam met sy pa deur die eienaar van die brief aangehou. Sal iemand betyds opdaag om hulle van ‘n gewisse dood te red en die raaisel vir ewig op te los?
[Produkinligting...]
R44.95
(14 % BTW ingesluit)
Marli wou nog altyd ‘n viool gehad het. Van kleinsdag af. En toe haar pa onverwags Israel toe verplaas word, gee hy uiteindelik in. En hier sit sy nou met haar eie viool voor haar.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Resultate 1 - 7 van 7
|
|
|
|
|