Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

FIKSIE VOLWASSENES



Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     RKFLK
Lys volgens:       

Agter die skerms – Take Two - Karen Kingsbury

Die tweede boeiende verhaal in Karen Kingsbury se Agter die skerms-reeks wat handel oor Chase Ryan en Keith Ellison se droom om rolprente te maak wat die wêreld sal verander. Volg ook die verdere verloop van die lewe saam met die vier studente – Bailey, Tim, Andi en Cody.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Anderkant die oseaan – Karen Kingsbury

Soms vind ons genesing op die onwaarskynlikste plekke.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Custard vir die Siel – Susan Coetzer

Die verhaal van Isabella wat haarself moes leer aanvaar. Fiksie met ’n boodskap
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Dawid se jubeljaar - Marzanne Leroux van der Boon

Die 14-tal roerende verhale in hierdie bundel bevestig die kwaliteite van skryfkuns wat Marzanne Leroux van der Boon so 'n geliefde skrywer maak.
[Produkinligting...]

R64.95 (14 % BTW ingesluit)




Die begenadigdes – Francine Rivers

Vyf vroue deur God gebruik om die geestelike gang van die geskiedenis te bepaal.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Die boek van alle tye - Trevor Dennis

Dit gee insig in die ontstaan van die Bybel as boek.
[Produkinligting...]

R149.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Bybelroman – Jaco Thom

Die verhaal van die Bybel soos nog nooit voorheen vertel nie.
[Produkinligting...]

R149.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Hemelbodes – Jaco Thom

Kom opnuut onder die indruk van die wonderbare genade van God se handeling met die mens.
[Produkinligting...]

R99.96 (14 % BTW ingesluit)




Die ompad huis toe - Vanessa del Fabbro

Dit is ’n besielende verhaal van die liefde, moed en wonderwerke in die alledaagse bestaan.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Ontmoeting – Karen Kingsbury

’n Storie oor goddelike ingrype en die waarheid dat God dié beloon wat Hom met hulle hele harte soek.
[Produkinligting...]

R99.96 (14 % BTW ingesluit)




Die verhaal van Paulus - Walter Wangerin

'n Boek deur dieselfde bekende en suksesvolle skrywer van Die Boek van God - Walter Wangerin.
[Produkinligting...]

R169.95 (14 % BTW ingesluit)




Eksodus: ‘n Bybelse roman - Barend Vos

Die verhaal van Moses soos vertel in Eksodus word in 4 afdelings, te wete Gosen, Rameses, Sinai en Nebo vertel.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Finesse se mooiste geloofstories - Bertha Cronjé e.a.

Bertha Cronjé en ander se ware verhale oor hoe God hulle aangeraak het.
[Produkinligting...]

R64.95 (14 % BTW ingesluit)




Granate bloei in Jerusalem - Marzanne Leroux

Nuwe treffer deur Marzanne Leroux-Van der Boon, liefdesverhaal, maar ook met die tema van 'n jong kunstenaar se soeke na Jesus (Yeshua) binne die eietyds historiese raamwerk van politieke Palestyns-Israeli-konflik ingeweef.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Hatikvah: Land van Hoop - Marzanne Leroux-Van der Boon

Rivkah ontdek sy is swanger. Baie vrae oor die ongebore kind se opvoeding veroorsaak spanning tussen haar en Marc. Gaan hulle daarin slaag om in die Land van Hoop hoop vir hulle en hul ongebore seun te vind?
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Ingrypende genade – Karen Kingsbury

By die kruispunt in haar lewe bevry net een mag vir Mary en gee aan haar ‘n leeftyd se liefde en hoop. ‘n Mag wat net Goddelik kan wees.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Jesus – ‘n Roman - Walter Wangerin

"Enigmaties, ondeurgrondelik, sonder enige gemaak -ordentlike gesprekke; ten spyte van sy misterie – of dalk juis as gevolg daarvan – het hierdie Jesus liefde sowel as ontsteltenis laat opwel in die harte van mense wat sy pad gekruis het".
[Produkinligting...]

R169.95 (14 % BTW ingesluit)




Kanaän - Barend Vos

Kanaän is 'n kreatiewe rekonstruksie van die gebeure in die Bybelboek Josua - die verowering, verdeling en intog in die land wat God aan Irsael beloof het.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Koningin Ester en die kamer van onheil - Allie Pleiter

'n Heerlike storieboek oor ‘n vrou se worsteling om te verstaan hoe die Here haar wil gebruik om haar kinders groot te maak – op sý manier en nie op die manier wat jy uitgewerk het nie.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Lente van '66 - Frits Gaum

Die sewe uiteenlopende karakters in die roman beleef almal hulle persoonlike vreugdes en stryde teen die agtergrond van die vreemde politiese en sosiale wêreld van die sestigerjare in Suid-Afrika.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Lenteliefde - Ruth Axtell Morren

’n Boeiende verhaal van liefde en konflik terwyl Cherish en Silas na die wil van God vir hulle lewe soek. Unieke verkooppunte: Christelike fiksie deur ’n bekroonde skrywer.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Moses - Barend Vos

Hierdie uitsonderlike roman is gebaseer op die uittog van die Israeliete uit Egipte.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Muurblom - Kristel Loots

Soms loop jy die liefde raak op vreemde plekke …
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Oros vir die siel – Susan Coetzer

Die verhaal van Kyle wat lig, lewe en liefde herontdek.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Seun van die mens - Kahlil Gibran

Seun van die mens bestaan uit 79 verbeeldingryke interpretasies van ontmoetings en gesprekke wat Jesus se tydgenote tydens sy lewe op aarde met Hom kon gehad het.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Soos ‘n engel van die lig– Jaco Thom

'n Eindtydroman.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




TIFERET Yisra’el - Marzanne Leroux-Van der Boon

Die boek volg die verloop en die stygende spanningslyn van die gebeurtenisvolle jaar 2008 in Israel – met al sy konflik en geweld, maar ook sy vreugdevolle Joodse feeste. Lesers word onweerstaanbaar ingetrek in die leefwêreld van Messiaanse Jode in Moderne Israel, en betrek by hulle onwrikbare geloof in die vervulling van profesieë uit die tyd van Ou Israel. Feite en fiksie word vernuftig verweef tot ’n onvergeetlike leeservaring.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Vuurvas - E Wilson

Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ’n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ’n brandweerman: Moet nooit, ooit jou maat verlaat nie. By die huis is dit egter ’n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie stel reëls...
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Waar die verlede leef – Karen Kingsbury

Ellen kom voor ‘n verlede te staan – gaan dit haar vernietig, of gaan sy leer wat werklik belangrik is?
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




’n Tweede kans om jou lief te hê - Robin Lee Hatcher

Karien Steyn se geloof gee haar uiteindelik die moed om haar geheim – ’n geheim wat sy al elf jaar in haar hart dra – aan die enigste man wat sy nog ooit liefgehad het te vertel.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Resultate 1 - 30 van 30
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English