Bybel-Media bestaan om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.

In vennootskap met kerke van verskillende denominasies, ontwikkel ons produkte, bedienings- en kursusmateriaal.

Hierdie webtuiste help besoekers om van al ons werksaamhede en produkte kennis te neem.

Webbesoekers kan een van twee roetes kies:

  1. Besoek ons e-winkel vir inligting oor al ons produkte en gebruik die portaal om direkte aankope te doen; of

  2. Besoek ons bedieninge- en kursusseblad vir inligting oor al die bedieninge, dienste, gemeente- en predikantehulp, kursusmateriaal en dies meer.

Die nuwe uitleg van ons webwerf behoort jou besoeke aan ons te vergemaklik.

Kommentaar is welkom info@bmedia.co.za