Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

JEUG EN TIENERS



Lys volgens:       

Bybelkennisbordspel

Wil jy graag jou kennis van die Bybel verbreed? Of dalk iets nuuts en prettig in jou kleingroep aanpak? RQ (Religious Quotient) Bybelkennisbordspeltjies is net vir jou bedoel! Hierdie opwindende speletjie word slegs deur Bybel-Media versprei.
[Produkinligting...]

R239.95 (14 % BTW ingesluit)




Chill-tyd vir Meisies - Nina Smit

In Chill-tyd vir meisies sal jy antwoorde uit die Bybel op hierdie en nog baie ander vrae kry. Meer nog: Jy sal ontdek dat jy nooit alleen is nie – Jesus is altyd by jou deur sy Heilige Gees. Jy is vir Hom so belangrik dat Hy mens geword het vir jou. Hy is jou Verlosser, en niks sal jou ooit weer uit sy hand ruk nie.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Dagboek vir Meisies - Nina Smit

Nina Smit slaag daarin om met jong meisies te gesels oor onderwerpe wat hulle ten diepste raak, soos geloof en genade, vriendskap en romanse, 'n gesonde lewenstyl, die belangrikheid van Bybelstudie en gebed, en nog vele meer.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Dagstukke vir kinders, deur kinders - Jaco Thom

Onvergeetlike stories vir 'n hele jaar om laerskoolkinders en hulle gesinne nader aan die Here en Sy Woord te bring.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Die eerste 5 minute na die dood vir kinders - Isak Burger

Indien jy ooit die dood aan ’n kind moet verduidelik, het jy hierdie boek nodig. Dr Isak Burger, skrywer van die treffers, Die eerste 5 minute na die dood en Die laaste 5 minute vóór die dood, verduidelik die onderwerp in eenvoudige, vertroostende taal. Die boek is geskik vir laerskoolkinders.
[Produkinligting...]

R54.95 (14 % BTW ingesluit)




Die eerste 5 minute na die dood vir tieners - Isak Burger

Is jou hart gebreek deur die dood van iemand vir wie jy lief was? Doen dan iets goeds vir jouself ... lees hierdie boek. Dit is nie ’n dik boek met lang sinne en moeilike woorde nie. Jy sal al die antwoorde op jou vrae vind en kry wat jy nodig het om te kan cope met jou hartseer.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




Ek daag jou uit ... - Francois Retief

In Ek daag jou uit ... word jy as tiener uitgedaag om na 20 kwessies te kyk oor waardes, beginsels en lewenswyshede, want die lewe self gaan jou binnekort heavy uitdaag.
[Produkinligting...]

R49.95 (14 % BTW ingesluit)




Jy is myne – Max Lucado

Daar is ‘n Pinkenolsie wat in elkeen wegkruip, nie waar nie? ‘n Sug na ander se goedkeuring, ‘n begeefte om soos ander te wees, ‘n behoefte om met ons besittings te spog.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Jy mag maar vra

Jy mag maar vra 1, 2 en 3 nou in een bundel! Die ideale gids om jou kinders te help om antwoorde te vind op die vrae wat hulle pla. Die skrywers gee leiding oor die vrae wat kinders vra oor God, Jesus, die ewige lewe, en oor reg en verkeerd.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Kuiertyd met Jesus - Johan Smith

Kreatiewe dagboek vir tieners en jongmense wat aansluit by hul ervaringswêreld, probleme en relevante temas. Dit dien terselfdertyd as werkboek met ’n opsommingsbladsy aan die einde van elke week waarin die leser beloftes en opdragte van die Here vir die spesifieke week kan neerskryf.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Lyf Slim vir Meisies - Gretha Wiid

As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou lyf tot by die dinge rondom vry, en jy sal selfs ’n paar goodies geleer het oor die manne se lywe en hoe hulle koppe werk! Hierdie is soos ’n persoonlike stap-vir-stap handleiding vir al jou vrae en worries.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Lyfslim vir seuns - Gretha Wiid

Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf – stories, wet dreams, ereksies? Watse goed is dit? Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ’n bietjie gestres. En dan wonder jy dalk ook oor seks. Nie omdat jy dit noodwendig wil doen nie. Jy’s net nuuskierig! Jy wil net weet.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Meisies Rock - Kristi Holl

90 dagstukke vir meisies oor ’n verskeidenheid aktuele sake, met riglyne vir gebed, interessante feite, wenke vir die lewe en sake om oor na te dink.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Om die son te sien – Ewald van Rensburg

366 oordenkings om jong mense se lewens te verlig.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Om God te ken - 365 oordenkings vir seuns - Carolyn Larsen

Carolyn Larsen het 'n hart vir jongemense en 'n besondere vermoë om die waarhede van geloof aan kinders oor te dra. In hierdie boekei deel sy met laerskoolkinders hoe om God en sy wil te leer ken. Hoewel die temas vir seuns en dogters oorvleuel is die inhoud van elke boeke aangepas vir seuns en dogters sodat dit pas by hulle belangstellings en ervaringswêreld. Elke dagstukkie word afgesluit met 'n voorstel hoe die kind sy of haar wandel met die Here op praktiese maniere kan gaan uitleef.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Saam met Jesus@Wize Café - Ewald van Rensburg

365 gespekke wat jou lewe sal verander.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Survival gids vir meisies - Jenna Clifford e.a

52 tips vir al jou issues oor selfbeeld, skool, ouens, seks, geloof, ouers en nog baie meer…saamgevat in hierdie survival gids vir meisies! Om jou pad te vind in dié crazy lewe en staande te bly te midde van al die pressure…is hierdie boekie net wat jy nodig het!
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)






  
Results 1 - 17 of 17
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     45J97
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English