|
|
GEMEENTE-HULPBRONNE
Hersiene uitgawe
Die hersiene uitgawe van die staatmakerboek deur \'n kenner wat al die aspekte van die doop regsinnig, persoonlik en verstaanbaar vir die gewone gelowige oopsluit.
[Produkinligting...]
R19.95
(14 % BTW ingesluit)
Publikasie in die reeks "Skrifuitleg vir Bybelstudent en gemeente" wat gebruik maak van die jongste navorsing op die gebied van elke Bybelboek.
[Produkinligting...]
R85.00
(14 % BTW ingesluit)
Predikers staan soms beangs voor die geheimenis en verskrikking van lewe en dood. Hierdie boek sal hulle hopelik help om die uniekheid van begrafnisprediking opnuut te beskou.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Verhoudings is die plek waar ware gemeenskap gebeur. Ons menswees kom ten volle tot reg wanneer ons in positiewe, waarderende omgee-verhoudings met ander leef. Telkens wanneer ons in gemeenskap en versorging na mekaar uitreik, gee dit sin en betekenis aan ander se lewe én aan ons eie lewe. Maar om na ander te kan uitreik, moet ons bereid wees om grense na hulle oor te steek. Stap daarom vandag saam met Jesus oor grense deur hierdie ses studies oor die ontmoeting tussen Hom en die Samaritaanse vrou by die put – en begin leef só waarlik vir ander en in gemeenskap met ander.
[Produkinligting...]
R25.00
(14 % BTW ingesluit)
Verhoudings is die plek waar ware gemeenskap gebeur. Ons menswees kom ten volle tot reg wanneer ons in positiewe, waarderende omgee-verhoudings met ander leef. Telkens wanneer ons in gemeenskap en versorging na mekaar uitreik, gee dit sin en betekenis aan ander se lewe én aan ons eie lewe. Maar om na ander te kan uitreik, moet ons bereid wees om grense na hulle oor te steek. Stap daarom vandag saam met Jesus oor grense deur hierdie ses studies oor die ontmoeting tussen Hom en die Samaritaanse vrou by die put – en begin leef só waarlik vir ander en in gemeenskap met ander.
[Produkinligting...]
R100.00
(14 % BTW ingesluit)
R24.95
(14 % BTW ingesluit)
'n Herinnering aan my belydenisaflegging. Hierdie gids is bygewerk om die feit te ondervang dat die meeste van die katkisante reeds nagmaal gebruik.
[Produkinligting...]
R29.95
(14 % BTW ingesluit)
R24.95
(14 % BTW ingesluit)
Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die Moreletapark- gemeente gehou. Tans is byna die hele gemeente van 10 000 lidmate by kleingroepe ingeskakel.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante.
4 of meer boeke: R161.50 elk,
CD: R140.00,
Boek en CD: R245.00
[Produkinligting...]
R169.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Jaarboek van die NG Kerk 2010 bestaan uit inligting oor sinodes, streeksinodes, ringe, gemeentes en predikante.
1-3 boeke:R169.95 elk,
4 of meer boeke: R161.50 elk,
CD: R140.00
[Produkinligting...]
R245.00
(14 % BTW ingesluit)
R54.95
(14 % BTW ingesluit)
R55.00
(14 % BTW ingesluit)
Vir gebruik by die Erediens en ander byeenkomste
'n Ryk verskeidenheid liedvorme kom in LIEDBOEK VAN DIE KERK voor – veel meer as in enige vorige Afrikaanse liedboek.
[Produkinligting...]
R104.95
(14 % BTW ingesluit)
R499.95
(14 % BTW ingesluit)
R185.00
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie bundel met volledige eredienste is ’n eerste poging om gemeenteleiers te help wanneer hulle eredienste moet lei.
[Produkinligting...]
R130.00
(14 % BTW ingesluit)
Om in die erediens Sondae te sit, is nie om na 'n onskadelike gesellige byeenkoms te gaan nie. In die erediens sing ons bevrydingsliedere en praat ons mekaar moed in. Daar droom ons oor 'n wêreld wat God s’n en nét God s’n is. Ons glo in die God van ons eredienste; daarom glo ons aan die erediens.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
R165.00
(14 % BTW ingesluit)
Die nuwe liturgie- en formulierboek vir gebruik op die kansel. Talle nuwe liturgieë vir alternatiewe dienste en bykomende formuliere.
[Produkinligting...]
R110.00
(14 % BTW ingesluit)
Uitgegee deur die Algemene Jeugkommissie
Die fokus val opnuut weer op die gesin, omdat die gesin – ouers en kinders- vir die drie-enige God belangrik is. Die Here wil gesinne in die erediens ontmoet. Tydens die feesgebeure in die erediens, wil die Here hê dat ook die kinders deel sal wees van die skare wat Hom aanbid, loof, prys en dien.
[Produkinligting...]
R29.95
(14 % BTW ingesluit)
Gemeentes wat "werk" is nie noodwendig suksesvol volgens wêreldse maatstawwe nie. 'n Span kundiges bespreek die kerk se impak op ses lewensterreine.
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
’n Handige gids vir ouers wat hulle kind(ers) wil laat doop. Vrae oor die verbond en verbondsdoop word volledig hierin beantwoord.
[Produkinligting...]
R27.95
(14 % BTW ingesluit)
R9.95
(14 % BTW ingesluit)
Gesprekke uit die Evangelie van Lukas en die boek Handelinge
‘n Bundel met gesprekke oor gedeeltes uit Lukas en Handelinge. Dit is bedoel vir die gewone mense in die kerk, vir leraars, maar ook vir evangeliste, ouderlinge en ander gemeenteleiers, vir manne en vroue wat leiding moet neem by Bybelstudies, Pinkster- en ander bidure en byeenkomste. Dis bedoel vir deurlees en nadink.
[Produkinligting...]
R25.00
(14 % BTW ingesluit)
R24.95
(14 % BTW ingesluit)
Results 1 - 26 of 26
|
|
|
|
|