|
|
KINDERS EN KLEUTERS
Die 8 verhale op hierdie DVD word met kleurvolle poppekarakters uitgebeeld. Die teks en poppekarakters is eietyds en relevant vir kinders se leefwêreld. Elke verhaaltjie is uniek en beeld ’n kernwaarde of karakterles vir die kyker uit. Aan die einde van elke storie is daar ’n heerlike opgewekte splinternuwe liedjie wat die boodskap van die verhaal op ’n ritmiese lekker-saamsing-manier opsom. Hierdie DVD help ouers om op ’n genotvolle en vermaaklike manier aan kinders se karakter te bou.
[Produkinligting...]
R95.95
(14 % BTW ingesluit)
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
Dis hoogtyd dat heel kleintjies ook bederf word! Lees vir hulle Bybelstories waarvan hulle hou soos Noag, Daniel, die geboorte van Jesus en die wyse manne. Eenvoudige teks en oulike illustrasies sal dit maklik maak om die konsep van God die Skepper en Versorger en Jesus, sy Seun, bekend te stel.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Onvergeetlike stories vir 'n hele jaar om laerskoolkinders en hulle gesinne nader aan die Here en Sy Woord te bring.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie volledige Bybelverhaal word só aangebied dat kinders die verhaal geniet en die boodskap kan onthou en uitleef. Ryklike illustrasies dra die Boodskap duidelik oor. Begin vandag met jou eie huisbiblioteek!
[Produkinligting...]
R11.95
(14 % BTW ingesluit)
Die bergpreek, oorvertel vir jong kinders deur ’n gebore storieverteller en geïllustreer deur ’n topverkoper-kunstenaar vir kinderboeke. Hierdie boekie, wat ook die "saligsprekings" en die Ons Vader bevat, wys vir kinders hoe God wil hê ons met mekaar moet saamleef sodat ons ware geluk sal geniet.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Meesterlike illustrasies en prikkelende vrae moedig kinders aan om meer van die Bybel te leer.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Psalm 23, oorvertel spesiaal om by kinders aanklank te vind. Dawid het geweet die Here is sy goeie herder – die Een wat hom alles gee wat hy nodig het, wat vir hom sorg en wat hom wys hoe om te lewe. Hierdie boekie leer vir kinders dat God wat vandag nog sorg.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
R139.95
(14 % BTW ingesluit)
Kinders van 6-11 word deur middel van hierdie boeiende verhale met besonderse illustrasies diep onder die indruk gebring van die wonderlike boodskap van die Bybel.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie volledige Bybelverhaal word só aangebied dat kinders die verhaal geniet en die boodskap kan onthou en uitleef. Ryklike illustrasies dra die Boodskap duidelik oor. Begin vandag met jou eie huisbiblioteek!
[Produkinligting...]
R11.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie Bybel is ‘n lees-in-een leergelentheid en verseker kosbare oomblikke tussen jou, jou kind en God.
[Produkinligting...]
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Nina Smit is self ’n ouma … en geniet dit terdeë! Haar kenmerkende lewendige styl en pretensielose aanslag werk besonder goed wanneer sy vir kleintjies skryf. Uit hierdie versameling kan hulle self met God leer praat oor die lief én die leed in hulle wêreld. Met helder, eietydse illustrasies.
[Produkinligting...]
R62.95
(14 % BTW ingesluit)
God se skapie is die ideale manier om kleuters bekend te stel aan God. In God se Skapie leer 'n kind van God se wonderlike skepping en sy plek daarin. Die boekie eindig met die bemoedigende gedagte dat gelowiges aan God behoort, ook elke klein kindjie.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Die Heeljaar-Kinderbybel bied 'n Bybelstorie vir elke dag van die jaar en verduidelik selfs die konteks van die Bybelstories met behulp van 'n ensiklopedie agterin.
[Produkinligting...]
R149.95
(14 % BTW ingesluit)
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
R89.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie volledige Bybelverhaal word só aangebied dat kinders die verhaal geniet en die boodskap kan onthou en uitleef. Ryklike illustrasies dra die Boodskap duidelik oor. Begin vandag met jou eie huisbiblioteek!
[Produkinligting...]
R11.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie boekie nooi kleuters om te deel in in wonderlike avantuur van Jona en die groot vis. Vir kinders tussen die ouderdom van 3 en 6 jaar oud.
[Produkinligting...]
R59.95
(14 % BTW ingesluit)
Daar is ‘n Pinkenolsie wat in elkeen wegkruip, nie waar nie? ‘n Sug na ander se goedkeuring, ‘n begeefte om soos ander te wees, ‘n behoefte om met ons besittings te spog.
[Produkinligting...]
R79.95
(14 % BTW ingesluit)
Jy mag maar vra 1, 2 en 3 nou in een bundel! Die ideale gids om jou kinders te help om antwoorde te vind op die vrae wat hulle pla. Die skrywers gee leiding oor die vrae wat kinders vra oor God, Jesus, die ewige lewe, en oor reg en verkeerd.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Staan stil by 20 van Jesus se verhale sodat jy ook die dieper waarhede daaragter kan ontdek en jou eie maak.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Vyf verhale uit Jesus se lewe, met kleurryke illustrasies wat 'n "voor"- en 'n "na"-prentjie vorm as jy die kartonstrokie trek. Daar is ook flappies om op te lig. Die verhale word op 'n eenvoudige vlak oorvertel, ideaal om beginnerlesertjies aan party van die bekendste Bybelverhale bekend te stel.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
Bybelverhale en –liedjies spesiaal vir ’n lofkleuter geskryf
Lofkleuter nog Bybelstories en -liedjies
[Produkinligting...]
R99.95
(14 % BTW ingesluit)
25 Kinderbybelstoriese vir 4- tot 6-jariges plus ’n CD met 25 bypassende liedjies deur Jan de Wet. Pragtige illustrasies, eenvoudige gebede en die boodskap van elke storie in kleutertaal rond die geskenkpakkie mooi af.
[Produkinligting...]
R84.85
(14 % BTW ingesluit)
’n Heerlike, bekostigbare geskenk vir 4- tot 6-jariges. ’n Aantreklike bêreboks vir al die verskillende Lofkleuter-produkte: ’n algemene inkleurboek (25 blse); die "Kom bid saam"-inkleurboek (16 blse); ’n aktiwiteitsboek (16 blse); ’n plakkerboek met twee velle plakkers, en ’n legkaart (20 stukke).
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
’n Verrassingspakkie wat die goeie nuus lewendig en met pret aan klein oortjies oordra: Luister hoeveel gee God vir jóú om! Geskik vir kinders 4-7.
[Produkinligting...]
R84.95
(14 % BTW ingesluit)
Kinders leer die Bybel ken en geniet deur lekkerlees-stories en prettige prente.
[Produkinligting...]
R99.96
(14 % BTW ingesluit)
Die bekendste en mees beminde Bybelverhale, met volkleurillustrasies! My eerste Bybel is ’n skatkis vol verhale, wat insluit Noag se ark, Dawid en Goliat, Jona en die groot vis, en talle van Jesus se gelykenisse en wonderwerke. Gemik op kinders 1-4.
[Produkinligting...]
R124.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie heerlike, aksiebelaaide Doen-Bybel sal kinders laat uitsien na elke dag se Bybellees. Julle sal ook nader aan mekaar groei terwyl julle waai, kruip of die ander dinge doen wat die verhale voorstel, sodat Bybeltyd prettyd saam word.
[Produkinligting...]
R132.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|