Dink jy dat Christelike beginsels mense se persoonlike vryheid bedreig?
 
 
 
 
Lig Tydskrif
 
 

AKTUELE BOEKE



Lys volgens:       

<< Start < Prev 1 2 Next > End >>


Beleef God dag vir dag – Henry T & Richard Blackaby

366 Dagtukkies.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Bestem vir Geestelike Groei - Dirkie van der Spuy

Elke mens is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy stip die pad uit na geestelike volwassenheid.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Christenleiers - Jannie le Roux & Braam Hanekom (redakteurs)

Hoe lyk ’n geestelike leier? Is daar ’n verskil tussen leierskap en geestelike leierskap? Twintig eienskappe van geestelike leierskap word deur verskeie kenners ontgin.
[Produkinligting...]

R139.95 (14 % BTW ingesluit)




Dag vir dag met Jesus – Isak Burger

Maak Jesus elke dag ‘n kosbare werklikheid in jou lewe.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Die 360º leier – John C. Maxwell

Ontwkkel jou invloed vanaf enige plek in jou organisasie.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Doelgerigte kerk - Rick Warren

Hierdie bekroonde boek verskaf al die Bybelse beginsels, strategieë en praktiese wenke om blakend gesonde, blywend groeiende kerke tot stand te bring.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Groot Aanhalingsboek - Estelle Steenkamp

“Die wysheid van die wyses en die ervaring van die eeue word bewaar in boeke met aanhalings.” Isaac D’Israeli (1766-1848).
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Die keuse is joune: John C. Maxwell

Vandag se keuse vir die res van jou lewe.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




Die Kinderdief - Hendrick Bergh

Die aangrypende ware verhaal van Brendon, ’n graad 8 seun, wie deur die skoolboelies betrek word by dwelms en misdaad. Die maalkolk van negatiewe gebeure en uitwerkings daarvan op Brendon, en almal in sy omgewing se lewens, word in lingo spesifieke taal boeiend geillustreer. Noodsaaklike leesstof vir elke ouer, adolossent en onderwyser.
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Die onsigbare oorlog - Chip Ingram

Die Bybel is baie duidelik: As jy ’n Christen is, is jy in ’n oorlog gewikkel ... Met Efesiërs 6 as basis, wys Die onsigbare oorlog wat elke gelowige moet weet van Satan, demone en geestelike oorlogvoering.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




Die relevansie van die kerk - Willie Jonker

Die aanslag op die kerk se relevansie het diep historiese wortels. Die "kritieke situasie waarin die kerk in ons tyd beland het" word op ’n grondige manier ontleed en stimuleer die leser om self na te dink en saam te praat oor die blywende betekenis van die kerk vir die moderne mens.

RESENSIE - Die Burger


[Produkinligting...]

R134.95 (14 % BTW ingesluit)




Engele as gaste - Robert Vosloo

Gasvryheid behoort tot die hart van die Christelike geloof. Ons lees selfs in die Nuwe Testament dat sommige mense, deur gasvry te wees, engele as gaste gehuisves het.
[Produkinligting...]

R98.95 (14 % BTW ingesluit)




Geloof sonder sekerhede - Anton van Niekerk

Dit bied die eerlikste ontleding en die mees bevredigende rigtingwysers.
[Produkinligting...]

R99.99 (14 % BTW ingesluit)




Gewig – Selfhelpjoernaal – Lorette Dye

Maak vrede met jouself en word vry van jou obsessie met maerwees.
[Produkinligting...]

R39.95 (14 % BTW ingesluit)




God en die gode van Egipte - Willie Esterhuyse

’n Fassinerende boek oor die godeverhale, mites, simbole en metafore van Antieke Egipte – ’n "reisverhaal"om uit te kom by antwoorde op vrae soos: Watter invloed het hierdie stories gehad op die Christelike geloofstradisie? Wat leer ons vandag daaruit oor die verhouding tussen mag en moraliteit? Hoe help die verhale oor die Egiptiese gode en die God van die Christene ons om moreel en met geregtigheid te lewe? Om verhoudings heel te maak?

Klik hier om die resensie in Rapport te lees
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




God praat – leef luisterryk. Vir Stiltetyd - Willem Nicol

Die pad na hierdie doel is om te leer om innerlik stil en oop te word. Gereelde beoefening van stilte het immers groot waarde vir jou fisieke en psigiese gesondheid.
[Produkinligting...]

R64.95 (14 % BTW ingesluit)




Godsbegrip en gebed - Malan Nel

Ontdek hoe ons perspektief op God ons gebedslewe verassend verander.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Herlewing deur omgeegroepe - Dirkie van der Spuy

Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die Moreletapark- gemeente gehou. Tans is byna die hele gemeente van 10 000 lidmate by kleingroepe ingeskakel.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Hoe kan ek jou laat los? - Cas Vos

Hosea is ’n vreemde kêrel in die Bybel. Eintlik is dit meer sy huwelik wat so vreemd is. God verwag van hom om met ’n prostituut te trou en keer op keer na haar toe terug te gaan.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Hoekom, hoekom nie? - Daniël Louw

Die een of ander tyd kry alle mense te doen met lyding in die een of ander vorm.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Jesus se radikale liefde verander jou wêreld - JH Yoder

Die hart van Jesus se leer oor ons nuwe lewe – die bergpreek – uitgebou as omvattende lewenshouding waarmee ons die moeilike morele kwessies in vandag se samelewing met ’n verrassende Jesus-styl kan benader.
[Produkinligting...]

R109.95 (14 % BTW ingesluit)




Jou nuwe identiteit in Christus – Elza Meyer

Ervaar God se teenwoordigheid, seën en oorvloed.
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




Kan ons nie maar net saambly nie? - Chris Jones (red)

Die Bybel oor liggaamlikheid, seks, en die huwelik in nuwe tye Wie het gesê ons moet trou om mekaar lief te hê? Die vraag het ’n domino-effek gehad – jongmense, respektabeles, geskeides, gepensioeneerdes en opportuniste het saambly ’n algemene ding gemaak.
[Produkinligting...]

R64.95 (14 % BTW ingesluit)




Kinders wat bid kan die wêreld verander - Cheri Fuller

‘n Aangrypende boek oor die rol van gebed en uitwerking daarvan in ‘n kind se lewe. Honderde praktiese voorstelle oor hoe jy jou kind kan motiveer om ‘n persoon van gebed te word.
[Produkinligting...]

R94.95 (14 % BTW ingesluit)




Leef uit die krag van God – Solly Ozrovech

366 Oordenkinge vir ‘n kragtige geloofslewe.
[Produkinligting...]

R99.96 (14 % BTW ingesluit)




Lewe anderkant die dood - Ernst Conradie

Wat gaan met my gebeur wanneer ek eendag sterf? Tog wonder baie gelowiges half ongemaklik of ons regtig vandag nog kan glo in ’n fisieke opstanding van die liggaam? Dink saam oor onsterflikheid.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Lewensbeginsels uit die Bybel

12 Studies oor manne van geloof.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Ligdans - Jeanne Els

’n Hulp-en-hoop-boek vir depressie-vegters (nié "-lyers" nie!) en hulle mense. Eintlik vir álmal, want enigeen kan dit onverwags oorkom. Verhale van baie bekendes en heel gewone mense se donker stryd – tot met hulle uiteindelike dans in die lig.
[Produkinligting...]

R99.95 (14 % BTW ingesluit)




Mosaïek van mense - Nico Smith

Van Barth tot Buti, van Boshoff tot Mandela – só uiteenlopend is die groot geeste wat Nico Smith se pad oor ses dekades vanaf Afrika tot in Europa en terug gekruis het. Dié mosaïek van mense het Smith help maak wat hy vandag is.
[Produkinligting...]

R124.95 (14 % BTW ingesluit)




Nagdissipels - Ferdinand Deist

In Johannes 3 lees ons van Nikodemus, die vername Fariseër en lid van die Joodse Raad, wat beïndruk was deur Jesus se leer en lewe en graag sy dissipel sou wou word, maar wat intellektuele vrae gehad het oor Jesus se lering.
[Produkinligting...]

R69.95 (14 % BTW ingesluit)




<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

  
Results 1 - 30 of 60
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     VF2BY
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!

 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English