Meer as 500 klassieke en eietydse gebede van meer as 300 bidders van vers. Versamel deur Lux verbi-BM, Piet Naudé skryf inleidende gedeelteskillende tye en kulture. [Produkinligting...]
’n Pragbundel met bykans 600 van die wêreld se mooiste en mees inspirerende lofgebede, klagte, aanbiddings en voorbiddingsbede, asook informele gesprekke met God. [Produkinligting...]
GEBED: Maak dit enige verskil? is, soos die vraag in die titel aandui, ’n roerend openlike boek oor die wonder én waaroms van gebed. Dis nié ’n "5-stappe-tot-suksesvolle-gebed"-boek nie, maar een wat nugter nadink oor alle moontlike aspekte van groot bidders én gewone mense se gebedslewe (of gebrek daaraan). Dit waag antwoorde, verklarings en praktiese wenke, wat die grootste sinikus kan beweeg om opnuut te belê in sinvolle kontak met God = gebed.
[Produkinligting...]
Leer jou gebede geniet. ’n Reisgids vir stilword en om God in elke oomblik opnuut te beleef. Verleng jou stil tye alleen saam met God en te verdiep, gee jou oor en rus in God se teenwoordigheid waar Hy jou vul en verander.
[Produkinligting...]
’n Kostelike handleiding en metgesel op jou geloofsreis – oor God se pad na jou toe: die vrae, vrese en verrassings. Die hart van gebed in fokus met riglyne uit die Bybel oor hoe om van die begin af reg te bid.
[Produkinligting...]
Hierdie wêreldtreffer is nou in Afrikaans vertaal. Pasklaar-gebede, met Bybelgedeeltes vir dertig dae. Gemaklike gebedshulp vir 'n vol geloofslewe, asook vir spesiale geleenthede saam as gesing of geloofsgroep onder die lig van die Woord. [Produkinligting...]
Ingesluit by elke hoofstuk is besprekingsvrae, wat hierdie boek ideaal maak vir gebedsbyeenkomste, vrouebedieningsgroepe en selgroepe. [Produkinligting...]
Merkwaardige ware verhale om gesinne te leer en te inspireer hoe om saam te bid. Die krag van gebed kan vir elke gesin 'n werklikheid word. [Produkinligting...]
Kragtige en praktiese gebedsbeginsels, spesiaal vir ma's en hul kinders se behoeftes, deurweef met ware verhale van gebed wat werk.
[Produkinligting...]
’n Keur van die gedagtes, gebede, Bybelbeloftes en aanhalings van Solly Ozrovech wat rondom vyf treffende geloofstemas gegroepeer is. [Produkinligting...]
Gebed is sekerlik die mees sentrale handeling in die Christelike leefwêreld. Dit raak ons geloof, emosies, waardes, hoop en vrese, sekerhede en onsekerhede. [Produkinligting...]
Met die gebed tot ons Vader het Jesus nie vir ons 'n dooie, onveranderlike formule vir gebed vasgelê nie, maar ons bloot 'n gepaste raamwerk gegee waarbinne ons ons eie hartswoorde voor ons beste Vriend kan uitstort. [Produkinligting...]