|
|
Gevangenebediening
’n Bybelstudie vir mense wat wil losbreek van die geestelike en emosionele kettings wat hulle bind. Dit is 'n boek van hoop en bevryding vir diegene wat in ’n doodloopstraat beland het. Aanvaar dat God, nuwe kanse gee.
Toepaslik vir gevangenebediening en gevangenes.
Ook beskikbaar in Engels:
Entrapped? God gives second chances
[Produkinligting...]
R30.00
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|