|
|
Dit was 'n feestelike optog – die een van 16 Desember 1996, toe die Elandsklowers kon terugkeer na hulle grond. Ook nie sonder rede nie, want nadat die sendingstasie in die distrik Citrusdal in 1961 ophou bestaan het, was dit 'n opdraande pad vir die inwoners totdat hulle grondeis geslaag het.
[Produkinligting...]
R220.00
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|