|
|
Kinderleiding / Opvoeding
Selfs die getrouste Christene beleef soms tye van uiterste depressie en geestelike donkerte. John Piper bring met As die donker nie wil wyk nie troos en leiding aan mense wat vasgevang is in so 'n geestelike donkerte, en bevestig weereens dat Christene moet onthou dat seisoene van donkerte 'n normale verskynsel in die Christelike lewe is.
[Produkinligting...]
R49.95
(14 % BTW ingesluit)
Hierdie boek wil kinders help om te leef, nie net te oorleef nie. Dit wil ouers help met die moeilike kuns van kinders grootmaak. Want al kan hulle nie namens hulle kinders elke geveg veg nie, kan hulle hulle kinders help veg.
[Produkinligting...]
R69.95
(14 % BTW ingesluit)
Praktiese raad en aanmoediging vir diegene wat help bou aan die volgende generasie mans.
Hierdie boek bied raad en aanmoediging gebaseer op Bybelse beginsels. Elke persoon wat betrokke is by die uitdaging om seuns te verander in goeie mans moet hierdie boek lees.
[Produkinligting...]
R129.95
(14 % BTW ingesluit)
In ’n land waar waardige leierskap op talle terreine ontbreek, is dit essensieel dat ’n nuwe geslag leiers nou gekweek word om, minstens vir ’n volgende geslag, navolgenswaardige persone in leiersposisies te voorsien. Hier is ’n besonder bruikbare en lesenswaardige boek oor hoe om kinders in jou invloedsgebied op die regte spoor na leierskap te bring en te hou.
[Produkinligting...]
R109.95
(14 % BTW ingesluit)
R119.95
(14 % BTW ingesluit)
|
|
|
|
|