Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

Seisoen van Luister



Lys volgens:       

God praat - leef luisterryk (Begeleiers)

Hierdie boek is vir begeleiers wat Bybelstudie- klein- en selgroepe aan die luistersiklus wil bekendstel. Saamgestel deur: Chris van Wyk en Nico Simpson.
[Produkinligting...]

R30.00 (14 % BTW ingesluit)




God praat - leef luisterryk (groepe)

Die gespreksboek vir groepe is 'n hulpmiddel vir mense om na mekaar te luister. Die metodiek van 'n luistersiklus word verduidelik. Dit bestaan uit drie groot bewegings – rus, hoor en leef. Saamgestel deur: Chris van Wyk en Nico Simpson.
[Produkinligting...]

R5.00 (14 % BTW ingesluit)




God praat - leef luisterryk (vergaderings) - Frederick Marais

Hierdie boek help leiers en reisgenote, gidse op die nuwe pad, om beter te luister. Dit lê die fondament vir die onafwendbare kreatiewe ontploffing wanneer leiers saam luister en hulle roeping hoor.
[Produkinligting...]

R44.95 (14 % BTW ingesluit)




God praat - Leef luisterryk. Vir sensitiewe kwessies

Hierdie nuwe publikasie bestaan uit vyftien gesprekstukke wat aan die hand van die luistersiklus riglyne bied om gesprek oor sensitiewe kwessies van ons dag te stimuleer en te lei. DVD ingesluit. Skrywer: Chris Jones (red).
[Produkinligting...]

R79.95 (14 % BTW ingesluit)




God praat – leef luisterryk. Vir Stiltetyd - Willem Nicol

Die pad na hierdie doel is om te leer om innerlik stil en oop te word. Gereelde beoefening van stilte het immers groot waarde vir jou fisieke en psigiese gesondheid.
[Produkinligting...]

R49.95 (14 % BTW ingesluit)




Luister Doelgerig Diensbaar

Die vier programme op die DVD’s is gebruiksmateriaal vir DIE SEISOEN VAN LUISTER en is ideaal om binne gemeentekonteks gebruik te word. Temas word vanaf die DVD-indeks gekies om die vind van ʼn tema te vergemaklik.
[Produkinligting...]

R169.95 (14 % BTW ingesluit)




Moed om mens te wees

'n Bybelstudiegids vir tien gespreksbyeenkomste vir vroue. Die baie bekende gesin van Betanië in Judea – Marta, Maria en Lasarus – se verhaal sal jou help om met waagmoed te leef in die tyd en ruimte wat God vir jou gee.
[Produkinligting...]

R59.95 (14 % BTW ingesluit)




Neem, lees! - Dirkie Smit

Hoe is die Bybel deur die eeue gelees en verstaan tot vandag toe? Vanuit ’n historiese, sistematiese, etiese en praktiese perspektief nooi Neem, lees! lesers uit om self die Bybel opnuut te lees en daarna te luister met nuwe oë en ore.
[Produkinligting...]

R125.34 (14 % BTW ingesluit)






  
Resultate 1 - 8 van 8
Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     WAP97
 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English