Gee jou mening oor die voorgestelde pornografiekanaal op DSTV?
 
 
 
 
Kersfonds

Lig Tydskrif
 

Musiek



Indien jy nie die boek/CD/DVD van jou keuse hieronder kry nie, sal ons jou help. Voltooi hierdie maklike vorm:
Naam:
E-pos adres:
Onderwerp:
Navraag:
Herhaal kode:     AW75C
Lys volgens:

Altyd daar – Juanita du Plessis

Lewendige vertoon op aanvraag. DVD bestaan uit 14 sangstukke en twee Kersfeesbonussnitte
[Produkinligting...]

R129.95 (14 % BTW ingesluit)




Jericho! – ’n Musiekspel

Jericho se mure val omtrent weer, danksy die talent van sterre soos Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Oscar Petersen, Nqobile Sipamla en die 100-tal Stellenbosch Libertas-koor wat soos engele sing in Suid-Afrika se eerste multi-media musiekspel.

Klik hier om die resensie in Kerkbode te lees.
[Produkinligting...]

R150.00 (14 % BTW ingesluit)




Onbeskaamd CD en DVD - Stass

Met ONBESKAAMD word 'n CD en DVD met splinternuwe liedjies aan die Kerk gebied.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Roeping: Lof

Hierdie tweede CD in die FLAM reeks (nuwe amptelike aanbiddingsmusiek van die NG Kerk) positioneer homself aan die voorpunt van waar die kopersmark se smaak lê.
[Produkinligting...]

R89.95 (14 % BTW ingesluit)




Skadu Oor My Oudio Altaar (CD + DVD)

Bloemfontein, 10 Augustus 2008 - honderde jong mense kom saam om deel te maak van hierdie wonderlike ervaring. Hierdie liedere leef in hul harte en sal elkeen wat daarna luister ook die belewenis laat ervaar.
[Produkinligting...]

R119.95 (14 % BTW ingesluit)




 
 
 
The Ultimate Goal
 
Vind ons op Facebook!
Sluit aan by ons groep.
Vind ons op Facebook!
 
 
 
 
 
 

 

 
Privaatbeleid     Terugstuurbeleid     Vrywaring
©2008 Bybel-Media. Alle Regte Voorbehou.

 

e-aankope - Afrikaans Aanlyn Winkel Buy Online - English Online Store Dienste en Aktiwiteite - Afrikaans Ministries and Activities - English